Groot-Vis, Lat -31.83, Long 25.40 Klein-Brakrivier

Die Klein-Brakrivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei.

Dit is 'n sytak van, en in die opvanggebied van die Groot-Visrivier.

Klein-Brakrivier
Stroomgebied Oos-Kaap, Suid-Afrika
Hoofrivier Groot-Visrivier
Monding-hoogte 1 005 m
Ligging van Klein-Brakrivier op 'n kaart (Oos-Kaap)
Klein-Brakrivier
Klein-Brakrivier
Koördinate: 31°50′5″S 25°24′9″O / 31.83472°S 25.40250°O / -31.83472; 25.40250 25°24′9″O / 31.83472°S 25.40250°O / -31.83472; 25.40250

Die rivier ontspring in die Agter-Renosterberg op die grens tussen die Noord-Kaap en die Oos-Kaap. Daarna vloei dit deur Middelburg, Oos-Kaap, die spoorwegdorpie Conway op die R401-pad en sluit onder die Grassridgedam by die Grootbrakrivier aan, wat op sy beurt weer stroomaf by die Groot-Visrivier aansluit. Die spoorlyn volg die rivier in 'n suidoostelike rigting.

Eksterne skakel

Verwysings

Groot-Vis, Lat -31.83, Long 25.40 Klein-Brakrivier  Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wiki. Sien bron.

Tags:

Groot-VisrivierOos-KaapRivierSuid-AfrikaSytak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MusiekteaterWikimedia-stigtingSteve BikoTussenwerpselSeksuele penetrasieSnaarinstrumentIdioomBek-en-klouseerLys van Afrikaanse rolprenteKeramiekSenuweestelselPneumatikaXenofobie in Suid-AfrikaSenuweeWilna SnymanBleikmiddelMiltMiddelmisbruikSkoenlapperBernice WestLenteKoperStadPapierRosa ParksSeksueel oordraagbare infeksieLobolaVeelvuldige skleroseBrandDriedimensioneelWiskundige terminologieZoeloesGrondsoorteSeksposisieAnneli van RooyenGeslagsgelykheidSeksCalviniaJapanKaaps-Hollandse stylKunselementeTydMaatskaplike verantwoordelikheidRMS TitanicGroepsdrukOntwikkelende landVerenigde KoninkrykHorlosieOranjerivierDwelmmiddelKinderregteBlesbokspruit (Gauteng, lat -26,60, long 28,29)StampmieliesZimbabweDrinkwaterEmosieOutismeJane AlexanderAfrikaansRekenaarRobbeneilandVioolInfeksieDirekte en Indirekte redeLiefdeKunstenaarMielieVerkragtingMaanstilstandMangelontstekingSkerpioenOogproblemeVaginale kankerLettergreepSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Ekonomie van Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteEwenaar🡆 More