Conway

Conway is 'n klein gemeenskappie in die gebied van die Inxuba Yethemba Plaaslike Munisipaliteit.

Die nedersetting is 'n slagoffer van die ontvolking van die platteland.

Conway
Conway is in Oos-Kaap
Conway
Conway
Conway Conway se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°44′0″S 25°18′0″O / 31.73333°S 25.30000°O / -31.73333; 25.30000 25°18′0″O / 31.73333°S 25.30000°O / -31.73333; 25.30000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikChris Hani
MunisipaliteitInxuba Yethemba

Die dorpie lê suidoos van Middelburg in die Oos-Kaap, net oos van die N10-nasionale pad, by die kruising van die R401-pad van Wapadsberg na Hofmeyr, die ou pad tussen Middelburg en Cradock, die spoorlyn en die Klein-Brakrivier. Enkele kilometers oos van die gehug is die Grassridgedam.

In sy bloeitydperk het die dorpie 'n kerk, winkel, spoorwegstasie, poskantoor, en twee skole gehad. Sommige huise word nog bewoon, ander staan leeg en verval. 'n Rif in die Joubertsberge beskerm die dorpie teen die koue suidewind. Die nabygeleë spoorwegtonnel by Middelpoort is 'n besienswaardigheid.

Tags:

Inxuba Yethemba Plaaslike Munisipaliteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HipoteseChatGPTLentePolitieke partyMikro-ekonomieNieuwoudtvilleNeo-NazismeJohann de LangePretoriaChemiese elementWet op NaturellengrondMadison IvyPastoorPriemgetalKolonoskopieDroomKokerboomNiemetaalCoca-ColaSirkelLys van veltoestandeStadHartStereotipeGrondbesoedelingWoordsoortTemperatuurDelft, KaapstadRoesGeslagsgelykheidNamibiëBreinRekeningkundePrimêre sektor van die ekonomieEuropaDysselsdorpSaartjie BaartmanKoue OorlogVlinderPseudowetenskapPotchefstroomKersfeesAsemhalingNaaldekokerBerilliumLewerResensieKommaMetafoorLongOrgasmeOntdekking van goud in Suid-AfrikaBosluisbytkoorsPeriodieke tabelVeerDataverwerkingEendbekdierAngolese BurgeroorlogLys van medisinale kruieGeografie van Suid-AfrikaPankreasFotosinteseMaagE-posLettergreepBiodiversiteitDuitse maselsOnderwysAfleiding (taalkunde)WerkersdagKunsmatige algemene intelligensieSonnestelselJo BlackSuid-Afrikaanse InkomstediensShanzhaiSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeSias ReineckeDonderstorm🡆 More