Die Grassridgedam is in 1921 voltooi en is in die Grootbrakrivier, Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Dit is gebou vir besproeiing en vorm ook deel van die Oranjerivierprojek omrede water vanaf die Gariepdam via die Oranje-Visriviertonnel hier deur vloei. Die Grootbrakrivier is 'n sytak van die Groot-Visrivier. Die jaarlikse Visrivier-kanomaraton begin ook by die Grassridgedam.
Grassridgedam | |
---|---|
Amptelike naam | Grassridgedam |
Ligging | Hofmeyr, Oos-Kaap |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 31°45′30″S 25°28′1″O / 31.75833°S 25.46694°O 25°28′1″O / 31.75833°S 25.46694°O |
Dam in | Grootbrakrivier |
Doel | Besproeiing |
Konstruksie begin | 1923 |
Openingsdatum | 1924 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Grondvulling |
Hoogte van wal | 30 m |
Lengte van wal | 594 m |
Bakmaat | 46 200 000 m3 |
Reservoir | Grassridgedam Reservoir |
Damoppervlak | 1384 ha |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Grassridgedam, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.