Klaer Lightende Spiegel Der Verfkonst

Die Klaer Lightende Spiegel der Verfkonst (letterlik: Duidelik beligtende spieël van die Verfkuns) is 'n manuskrip wat in 1692 deur 'n Nederlandse skrywer van die stad Delft, slegs bekend as A.

Boogert, uitgegee is. Net een kopie van die handleiding is bekend en dit is heeltemal handgeskrewe en hand-geverf. Dit word in die Bibliothéque Méjanes in Aix-en-Provence aangehou. Die manuskrip bestaan uit 800 bladsye met verskillende skakerings van waterverf, met die formulerings wat gebruik is om die kleure te produseer, as 'n kleurkaart. Dit word met die Pantone-kleurstelsel, wat 271 jaar later verskyn het, vergelyk. Die boek is gedigitaliseer en is beskikbaar op E-Corpus.

Klaer Lightende Spiegel der Verfkonst
SkrywerA. Boogert
LandVlag van Nederland Nederland
TaalNederlands
OnderwerpKleur
GenreVerwysingswerk
UitgewerA. Boogert
Uitgegee1692
MediumBoek
Bladsyeca. 700

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Aix-en-ProvenceDelftManuskripNederlandWaterverfskilderkuns

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

E-posGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaTrigeminale neuralgieGroepsgebiedewetEllipstekenRob HersovCorioliskragLaeveldDarwinismeMarsBeëdigde verklaringMobutu Sese SekoXhosaNasionale lied van Suid-AfrikaSelfvertroueMondEkonomieVoortrekkersAtoomKernkragPoesKweekhuiseffekVrugbaarheidLys van Suid-Afrikaanse musikanteXhosasByKrimpvarkieSeksuele penetrasieChemiese elementSwartbewussynsbewegingSikloonSonja HerholdtOmgewingskwessies in Suider-AfrikaGroot GatErfenisVlieënde HollanderGeskiedenis van Suid-AfrikaTemperatuurSebraDirekte en Indirekte redeAfrikaanse woordelys en spelreëlsMaroela MediaWerkloosheidSeisoenSlawernySteve HofmeyrAkademiaOogproblemeVierde Industriële RevolusieLys van medisinale kruieDurbanSanskritHeks van HexrivierKunsKapitalismeIsraelVryheidsdagPenisKevin RuddMangelontstekingSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeSeptimius AwardsPankreasAssonansieStaalLys van Joodse feeste en herdenkingsHorlosieTsoenamiLongontstekingVingerseksMenseregtedagWolkAbstraksie (rekenaarwetenskap)Narsistiese persoonlikheidsteuringDeon GrootHernubare energie🡆 More