Kerkplein, Kaapstad

Kerkplein in Kaapstad is voor die Groote Kerk en lê op die kruising van Parlement- en Spinstraat.

Dit is tans 'n parkeerterrein.

Kerkplein, Kaapstad
Kerkplein oor sy lengte afgeneem.

In die middel van die plein staan 'n standbeeld van Jan Hendrik Hofmeyr (Onze Jan). Die naam Spinstraat verwys na die kortstondige spinnery wat tydens die VOC-bewind op die plein in bedryf was. 'n Gedenkplaat op 'n verkeerseiland in Spinstraat herdenk die slawemark op die plein. In die gebou suid daarvan was die vroeëre Slawelosie en daarna was dit die tuiste van die hooggeregshof. Tans huisves dit 'n kultuur-historiese museum. In 1961 is die plein tot gedenkwaardigheid verklaar.

Kerkplein, Kaapstad
Kerkplein in Kaapstad

Bibliografie

  • Oberholster, J.J.: Die historiese monumente van Suid-Afrika. Kaapstad: Kultuurstigting Rembrandt van Rijn vir die Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede, 1972. ISBN 0-620-00191-7

Eksterne skakels

18°25′17″O / 33.92528°S 18.42139°O / -33.92528; 18.42139

Tags:

Groote KerkKaapstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kolorektale kankerBloukraanvoëlGeloftedagMoslemAfrikaanse Protestantse KerkNamibiese OnafhanklikheidsoorlogLigAntoniemMangelontstekingStereotipeWerner AbrolatPaasfeesBruin menseVaginaHeilige geskrifteGlottaalWes-KaapChlorofilVerenigde StateLys van Suider-Afrikaanse soogdiere20ste eeuVergelykings (taalkunde)MaagdelikheidApartheidPlaneetKwosiëntAnna GravesSkildklierBob JolesWynVrouAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueHangbrugPragmatiek (taalkunde)Hannes van WykButch en femmeSendelingposisieStandbeeld van Nelson Mandela (Uniegebou)Suid-Afrikaanse WeermagRekenaarwetenskapRanger 7Carles PuigdemontGerard MoerdykHKaliforniumBywoordAstronomiese eenheidPaddaJItaliëBritse algemene verkiesing van 2010RobbeneilandNew YorkBorsklierRandy BooneMaleiersMiltTweede VryheidsoorlogSonChamillionaireDieretuinEuropaOogproblemeWaterbesoedelingSuid-AsiëPreseminale vloeistofPneumatikaIrakDawidSamestellingBrongitisVoëlIntensiewe vormInternasionale Fonetiese Alfabet🡆 More