Kaoliniet

α = 90°, β = 104.5°, γ = 89.8° 

Kaoliniet
Kaoliniet  
Formule Al2(Si2O5)(OH)4 
Onsuiwerhede Fe,Mg,Na,K,Ti,Ca 
Nickel-Strunz (10) 9.ED.05  
Kleur wit tot roomkleurig, ander kleure deur onsuiwerhede 
Streep wit of bleker as monster 
Glans wasagtig, pêrelagtig, dof  
Hardheid 2-2,5 (Mohs) 
Digtheid 2,68 g/cm3 
Optiese eienskappe 
Dubbelbreking tweeassig (-) 
RI-waardes n = 1.553 - 1.563; n = 1.559-1.569; n = 1.560-1.570; 
Kristallografie 
Kristalsisteem triklinies 
Ruimtegroep P1 
Nommer
Eenheidsel a = 5.13 Å, b = 8.89 Å, c = 7.25 Å

Kaoliniet
* Lys van minerale
Portaal Kaoliniet Geologie

Kaoliniet is 'n mineraal met algemene samestelling Al2(Si2O5)(OH)4

Dit is 'n silikaat van aluminium met 'n trikliniese struktuur wat uit dubbellae van oktaëdriese aluminium- en tetraëdriese silikonoksiedgroepe bestaan. Die lae word deur waterstofbinding by mekaar gehou.

Hierdie materiaal is 'n primêre klei en dit is die grondstof vir die vervaardiging van porselein. Daar is in Afrika meer as 250 bronne van kaoliniet bekend. Daaronder is Algerië, Botswana, Burundi, Kameroen, Egipte, Eritrea, Nigerië, Suid-Afrika, Tanzania en Zimbabwe. Dit word ook in veselglas, plastiek, farmaseutika, verf en rubber aangewend. In Suid-Afrika word die mineraal op 20 plekke in sewe provinsies aangetref. Die Wes-Kaap verteenwoordig 55% van die reserwes, maar die streek van Grahamstown in die Oos-Kaap lewer 55% van die produksie. Die wit kaoliniet wat daar gemyn word, het 'n uitstekende kwaliteit.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Worsie VisserMaagsweerEkonomie van Suid-AfrikaHemelvaartMaselsAdolf HitlerInflasieIdioomTaalGlenys LynneDokterBywoordBotswanaSeksueel oordraagbare infeksieDwayne WayansNierversakingNetbalCristiano RonaldoMenslike skeletMadison IvyKameelperdElizma TheronAngssteuringKindersiektesGoogleAnale kankerDysselsdorpSeksuele opwekkingGewone luislangTrekklavierSalamanderKoos KombuisOntkiemingLeierLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LewerAnglo-BoereoorlogBinnelandersPornografieCharles III van die Verenigde KoninkrykTropiese sikloonSteve HofmeyrBakterieVersamelnaamFamilie (verwantskap)Bart SimpsonWet op NaturellengrondMonopolyDachshundAfghanistanArmoedeverligtingDuitse maselsOnderhandelinge om apartheid te beëindigEngelsBaardskeerder-spinnekop2023GriepWikiquoteSinoniemDroomArmoedeLys van persone in die BybelRugbyTasché BurgerNasionale lied van Suid-AfrikaKolorektale kankerRussiese inval in Oekraïne, sedert 2022SwartbewussynsbewegingNierSeekoeiSelfmoordLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsUrineIndiëGifu-prefektuurPlagiaatMangaung-gevangenis🡆 More