Kaap Negro: Kaap in Angola

Kaap Negro (Portugees: Cabo Negro) in Angola lê suid van Moçâmedes, net noord van Tômbwa (Tombua, voorheen Porto Alexandre), wes van die Parque Nacional do Iona.

Dit is by die koördinate 15° 41′ suid en 11° 56′ oos. Die hoogste punt van die kaap is slegs 'n meter bo die vlak van die Atlantiese Oseaan.

Kaap Negro is in Angola
Kaap Negro
Kaap Negro
Ligging van Kaap Negro

Diogo Cão het in Januarie 1486 sy tweede padrão hier opgerig. 'n Kapel met die naam Da Senhora Dos Navegantes herdenk die historiese gebeurtenis op die plek.

Friedrich Martin Josef Welwitsch het die beroemde plant (Welwitschia bai­nesii) in hierdie gebied ontdek.


11°56′0″O / 15.68333°S 11.93333°O / -15.68333; 11.93333

Tags:

AngolaAtlantiese OseaanMoçâmedesPortugees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nic de JagerKonjunktivitisNaeltjiesDigvormPlae van EgipteRobbeneilandLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVliegtuigVennootskapSkaakRivierMusiekVlieg (dier)AgtervoegselOnse VaderLys van Afrika-landeBeurtkragTuisbladLabia (geslagsdele)ChromatografieNederlandsHerpes simplexSinoniemLys van nedersettings in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GrondsoorteDokterSonja HerholdtWeervoorspellingOopbroninhoudGregoriaanse kalenderAarde25 AprilXHTMLNeurenberg-verhoreKommaProstaatklierWalvisLoonJeuksiekteKuberkrakerOu Apostoliese KerkPaarl GimnasiumKlimaatveranderingBrugJeugdagHoofkarakterSikloonVerkragtingCutt GlasAfrikaanse WikipediaLys van medisinale kruieKonsentrasiekampBernice WestGautengKragopwekkingVanCorioliskragHaasKlein vyf diereg8ftoXenofobieVingerseksSiya KolisiAuschwitz-konsentrasiekampStaalSeekatChristogramAkroniemAsemhalingPuberteitJode in Suid-AfrikaSonenergieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersKorrupsie🡆 More