John Quincy Adams

John Quincy Adams (11 Julie 1767 – 23 Februarie 1848) was die sesde President van die Verenigde State (1825–1829).

John Quincy Adams
John Quincy Adams
6de President van die Verenigde State
Ampstermyn 4 Maart 18254 Maart 1829
Voorganger James Monroe
Opvolger Andrew Jackson
Geboortedatum 11 Julie 1767
Geboorteplek Braintree, Massachusetts Bay
Sterftedatum 23 Februarie 1848
Sterfteplek Washington, D.C.
Eerste Dame Louisa Johnson
Politieke party Whig
Visepresident John C. Calhoun
Handtekening John Quincy Adams

Sy vader was John Adams, die tweede President van die Verenigde State. Hy was die eerste Amerikaanse president wat die seun van 'n president was. Verskeie stede in na hom vernoem, onder andere Quincy in Illinois.

Adams is op 23 Februarie 1848, op 80-jarige ouderdom, aan breinbloeding oorlede.

Tags:

11 Julie1767184823 FebruarieIllinoisJohn AdamsPresident van die Verenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Geskiedenis (vakgebied)SirkelBoerboelGeslagsgelykheidFranse RewolusieBorskankerMagnetismeLettergreepBedreigde spesieSlawernySikloonKatPrimêre sektor van die ekonomieOnderhandelinge om apartheid te beëindigAppel (sanger)ViëtnamoorlogWinterIsraelDurbanAntoniemPoësieOlifantRassisme in AfrikaMonopolieLWikimedia-stigtingHomofoonSkildklierByCalviniaVulkanismeSportKunsmatige algemene intelligensieMorfeemWitbankReënVersamelnaamBruin huisslangBestuiwingLys van Afrikaanse skrywersKolonoskopie633KalsiumSuid-Afrikaanse InkomstediensTolla van der MerweHadedaMaanTopsy SmithGriekwa-AfrikaansVrouKindermishandelingMuskietFibonacci-reeksOntwerpLidwoordGautengPablo PicassoVenda (taal)InfeksieBernice WestJan van TonderTwaalf Stamme van IsraelKonjunktivitisWaterbesoedelingAvbobJode in Suid-AfrikaVingerseksKhoikhoiPad na jou hartNaaldekokerAngina pectorisAarverkalkingTegnologieCheslin KolbeHond🡆 More