Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Wiki lysartikel

Volgens die Amerikaanse Grondwet is die President van die Verenigde State van Amerika die staatshoof asook die regeringshoof van die Verenigde State.

As hoof van die uitvoerende been en hoof van die federale regering as geheel, is die presidensie die hoogste politiese kantoor in die Verenigde State deur sy invloed en erkenning. Die President is ook die opperbevelvoerder van die Amerikaanse weermag. Die president word indirek verkies tot 'n termyn van vier jaar deur 'n kieskollege (of deur die Huis van Verteenwoordigers indien die kieskollege geen persoon verkies deur 'n absolute meerderheid nie). Sedert die bekragtiging van die 22ste Wetswysiging van die Amerikaanse Grondwet in 1951 mag geen persoon vir meer as twee keer tot die amp van president verkies word nie. Met afsterwe, bedanking of verwydering van 'n president word die adjunkpresident aangestel as president. Hierdie lys sluit slegs diegene in wat as president ingesweer is na die bekragtiging van die Grondwet van die Verenigde State op 4 Maart 1789. Hierdie lys sluit ook nie waarnemende presidente onder die 25ste Wetswysiging van die Amerikaanse Grondwet in nie.

Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings
Vlag van die President van die Verenigde State van Amerika.
Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings
Seël van die President van die Verenigde State van Amerika.
Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings
Die Withuis, die amptelike huis en kantoor van die Amerikaanse president.
Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings
Die VS-Presidente George H.W. Bush, Barack Obama, George W. Bush, Bill Clinton en Jimmy Carter.

Daar is 45 mense as president ingesweer en 46 presidensies omdat Grover Cleveland twee termyne as president gedien het wat nie op mekaar volg nie en hy word chronologies getel as die twee-en-twintigste en vier-en-twintigste president. Van almal wat as president verkies is het vier tydens hul presidentskap gesterf weens natuurlike oorsake (William Henry Harrison, Zachary Taylor, Warren G. Harding en Franklin D. Roosevelt), een het bedank (Richard Nixon) en vier is vermoor (Abraham Lincoln, James A. Garfield, William McKinley en John F. Kennedy). Die eerste president was George Washington wie in 1789 ingehuldig is na 'n eenstemmige uitslag van die kieskollege. William Henry Harrison het die kortste tyd as president gedien (31 dae in 1841). Met meer as twaalf jaar het Franklin D. Roosevelt die langste tyd as president gedien en hy is ook die enigste president wat meer as twee termyne gedien het. Hy is egter kort na die aanvang van sy vierde termyn in 1945 oorlede. Die huidige president is Joe Biden; hy is op 20 Januarie 2021 ingehuldig.

Presidente

    Partye
Kleurkode
Onafhanklik
Federaliste Party
Demokraties-Republikeinse Party
Demokratiese Party
Whig Party
Republikeinse Party
Presidensie President Amp opgeneem Amp verlaat Party Visepresident Termyn
1 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  George Washington
30 April 1789 4 Maart 1797 Nie amptelik aan
enige party
verbonde nie
John Adams 1
2
2 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  John Adams
4 Maart 1797 4 Maart 1801 Federaliste Party Thomas Jefferson 3
3 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Thomas Jefferson
4 Maart 1801 4 Maart 1809 Demokraties-Republikynse Party Aaron Burr 4
George Clinton 5
4 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  James Madison
4 Maart 1809 4 Maart 1817 Demokraties-Republikynse Party George Clinton
4 Maart 1809 – 20 April 1812
6
vakant
20 April 1812 – 4 Maart 1813
Elbridge Gerry
4 Maart 1813 – 23 November 1814
7
vakant
23 November 1814 – 4 Maart 1817
5 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  James Monroe
4 Maart 1817 4 Maart 1825 Demokraties-Republikynse Party Daniel D. Tompkins 8
9
6 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  John Quincy Adams
4 Maart 1825 4 Maart 1829 Demokraties-Republikynse Party
Nasionale Republikynse Party
John C. Calhoun 10
7 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Andrew Jackson
4 Maart 1829 4 Maart 1837 Demokratiese Party John C. Calhoun
4 Maart 1829 – 28 Desember 1832
11
vakant
28 Desember 1832 – 4 Maart 1833
Martin Van Buren 12
8 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Martin Van Buren
4 Maart 1837 4 Maart 1841 Demokratiese Party Richard Mentor Johnson 13
9 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  William Henry Harrison
4 Maart 1841 4 April 1841 Whig Party John Tyler 14
10 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  John Tyler
4 April 1841 4 Maart 1845 Whig Party
4 April 1841 – September 1841
vakant
Onafhanklik
September 1841 – 4 Maart 1845
11 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  James K. Polk
4 Maart 1845 4 Maart 1849 Demokratiese Party George M. Dallas 15
12 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Zachary Taylor
4 Maart 1849 9 Julie 1850 Whig Party Millard Fillmore 16
13 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Millard Fillmore
9 Julie 1850 4 Maart 1853 Whig Party vakant
14 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Franklin Pierce
4 Maart 1853 4 Maart 1857 Demokratiese Party William R. King
4 Maart 1853 – 18 April 1853
17
vakant
18 April 1853 – 4 Maart 1857
15 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  James Buchanan
4 Maart 1857 4 Maart 1861 Demokratiese Party John C. Breckinridge 18
16 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Abraham Lincoln
4 Maart 1861 15 April 1865 Republikeinse Party
Nasionale Unie Party
Hannibal Hamlin 19
Andrew Johnson 20
17 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Andrew Johnson
15 April 1865 4 Maart 1869 Demokratiese Party
Nasionale Unie Party
vakant
18 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Ulysses S. Grant
4 Maart 1869 4 Maart 1877 Republikeinse Party Schuyler Colfax 21
Henry Wilson
4 Maart 1873 – 22 November 1875
22
vakant
22 November 1875 – 4 Maart 1877
19 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Rutherford B. Hayes
4 Maart 1877 4 Maart 1881 Republikeinse Party William A. Wheeler 23
20 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  James A. Garfield
4 Maart 1881 19 September 1881 Republikeinse Party Chester A. Arthur 24
21 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Chester A. Arthur
19 September 1881 4 Maart 1885 Republikeinse Party vakant
22 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Grover Cleveland
4 Maart 1885 4 Maart 1889 Demokratiese Party Thomas A. Hendricks
4 Maart 1885 – 25 November 1885
25
vakant
25 November 1885 – 4 Maart 1889
23 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Benjamin Harrison
4 Maart 1889 4 Maart 1893 Republikeinse Party Levi P. Morton 26
24 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Grover Cleveland
(2nd term)
4 Maart 1893 4 Maart 1897 Demokratiese Party Adlai E. Stevenson I 27
25 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  William McKinley
4 Maart 1897 14 September 1901 Republikeinse Party Garret Hobart
4 Maart 1897 – 21 November 1899
28
vakant
21 November 1899 – 4 Maart 1901
Theodore Roosevelt 29
26 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Theodore Roosevelt
14 September 1901 4 Maart 1909 Republikeinse Party vakant
Charles W. Fairbanks 30
27 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  William Howard Taft
4 Maart 1909 4 Maart 1913 Republikeinse Party James S. Sherman
4 Maart 1909 – 30 Oktober 1912
31
vakant
30 Oktober 1912 – 4 Maart 1913
28 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Woodrow Wilson
4 Maart 1913 4 Maart 1921 Demokratiese Party Thomas R. Marshall 32
33
29 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Warren G. Harding
4 Maart 1921 2 Augustus 1923 Republikeinse Party Calvin Coolidge 34
30 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Calvin Coolidge
2 Augustus 1923 4 Maart 1929 Republikeinse Party vakant
Charles G. Dawes 35
31 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Herbert Hoover
4 Maart 1929 4 Maart 1933 Republikeinse Party Charles Curtis 36
32 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Franklin D. Roosevelt
4 Maart 1933 12 April 1945 Demokratiese Party John Nance Garner 37
38
Henry A. Wallace 39
Harry S. Truman 40
33 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Harry S. Truman
12 April 1945 20 Januarie 1953 Demokratiese Party vakant
Alben W. Barkley 41
34 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Dwight D. Eisenhower
20 Januarie 1953 20 Januarie 1961 Republikeinse Party Richard Nixon 42
43
35 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  John F. Kennedy
20 Januarie 1961 22 November 1963 Demokratiese Party Lyndon B. Johnson 44
36 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Lyndon B. Johnson
22 November 1963 20 Januarie 1969 Demokratiese Party vakant
Hubert Humphrey 45
37 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Richard Nixon
20 Januarie 1969 9 Augustus 1974 Republikeinse Party Spiro Agnew
20 Januarie 1969 – 10 Oktober 1973
46
47
vakant
10 Oktober 1973 – 6 Desember 1973
Gerald Ford
6 Desember 1973 – 9 Augustus 1974
38 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Gerald Ford
9 Augustus 1974 20 Januarie 1977 Republikeinse Party vakant
9 Augustus 1974 – 19 Desember 1974
Nelson Rockefeller
19 Desember 1974 – 20 Januarie 1977
39 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Jimmy Carter
20 Januarie 1977 20 Januarie 1981 Demokratiese Party Walter Mondale 48
40 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Ronald Reagan
20 Januarie 1981 20 Januarie 1989 Republikeinse Party George H.W. Bush 49
50
41 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  George H.W. Bush
20 Januarie 1989 20 Januarie 1993 Republikeinse Party Dan Quayle 51
42 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Bill Clinton
20 Januarie 1993 20 Januarie 2001 Demokratiese Party Al Gore 52
53
43 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  George W. Bush
20 Januarie 2001 20 Januarie 2009 Republikeinse Party Dick Cheney 54
55
44 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Barack Obama
20 Januarie 2009 20 Januarie 2017 Demokratiese Party   Joe Biden 56
57
45 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Donald Trump 20 Januarie 2017 20 Januarie 2021 Republikeinse Party Mike Pence 58
46 Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika: Presidente, Notas, Verwysings  Joe Biden 20 Januarie 2021 Demokratiese Party   Kamala Harris 59

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Lys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika PresidenteLys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika NotasLys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika VerwysingsLys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika Eksterne skakelsLys Van Presidente Van Die Verenigde State Van Amerika178919514 MaartPresident van die Verenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Griekse mitologiese figureVerlede tydKommunismePizzaSneeuJaarCalviniaBosluisbytkoorsMuskietVermenigvuldigingBlaarSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWolkMotorvoertuigBybelPinksterVioolVlag van Suid-AfrikaWêreldwye webNicole StraussJak de PriesterDansGalileo GalileiTelkomWapen van Suid-AfrikaGeloftedagFisiese oefeningLenteFabelKoedoeSwart menseKorrupsieRomanNamakwalandRumatiekSelfvertrouePretoriaSikloonAdolf HitlerArmoedeverligting7de LaanStadFilistyneKaartEngelsJode in Suid-AfrikaVulkaanKonsentrasiekampSpoorvervoer in Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordMynbouTrekarbeidAfro-AmerikanersMateriaalGroot TrekVarkgriepEkonomiese sektorSpysverteringstelselDistrik SesLetterlike en figuurlike taalgebruikWeer (meteorologie)MalariaAsemhalingMikro-ekonomieKameelperdRenteDesimale breukeEnkelvoudige sinNedersettingAnilingusPlantluisVryheidsdagMIV/vigs in Suid-AfrikaMierGedigJudaïsme🡆 More