James Monroe

James Monroe (28 April 1758 – 4 Julie 1831) was die 5de president van die Verenigde State van Amerika (1817–1825).

James Monroe
James Monroe
5de President van die Verenigde State
Ampstermyn 4 Maart 18174 Maart 1825
Voorganger James Madison
Opvolger John Quincy Adams
Geboortedatum 28 April 1758
Geboorteplek Westmoreland, Virginië
Sterftedatum 4 Julie 1831
Sterfteplek New York
Eerste Dame Elizabeth Kortright Monroe
Politieke party Demokraat-Republikein
Visepresident Daniel D. Tompkins
Handtekening James Monroe

Tydens sy ampstermyn het Mississippi (10 Desember 1817) die 20ste, Illinois (3 Desember 1818) die 21ste, Alabama (14 Desember 1819) die 22ste, Maine (15 Maart 1820) die 23ste en Missouri (10 Augustus 1821) die 24ste deelstaat van die Verenigde State geword. Die hoofstad van Liberië, Monrovia, is vernoem na James Monroe.

Tags:

10 Augustus10 Desember14 Desember15 Maart175818171818181918201821183128 April3 Desember4 JulieAlabamaDeelstate van die Verenigde State van AmerikaHoofstadIllinoisLiberiëMaineMississippiMissouriMonroviaVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NatuurToekoms van die AardeWes-KaapAssonansieLys van visseGeloftedagWaterkringloopEnsiklopedieWatersuiweringAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSportImmunologieGreen PornoWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHoofpynTamatieJakkalsSendelingposisieRob HersovLodewyk XVI van FrankrykHefboomNasionale VrouedagKonsentrasiekampErosietipesLugbesoedelingOntbossingKaartGalblaasMigrasie van voëlsJodeDiamantPizzaEmosieSuid-Afrikaanse randPoesGemeenskapsorganisasieGestremdheidKnieKaliumCarike KeuzenkampPoësieSekondêre sektor van die ekonomieLidwoordNiersteenLys van myne in Suid-AfrikaEngelandLys van elemente volgens simboolKaapse florarykOopbroninhoudArmoedeverligtingFacebookBiodiversiteitGevolge van aardverwarming op oseaneCristiano RonaldoVerkleurmannetjieRookgewoonteByWet op BevolkingsregistrasieNapoleon BonaparteLeah van NiekerkMotorvoertuigRenteVerbondsarkMangelSelfkonsepMenslike skeletNag van die lang messeSiya KolisiKameelperdBeurtkragLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierDomineeDonkieEienaamPankreas🡆 More