John Maclean

Kolonel John Maclean (1810 - 1874) was 'n Luitenant-goewerneur van Brits-Kaffrarië.

Hy begin sy loopbaan in die Bitse Leër maar in November 1845 word hy aangestel as regeringsagent op Fort Peddie. In 1847 word hy as kommissaris aangestel vir die T'Sambie-stam en Hoofkommissaris van Brits-Kaffrarië in 1852. Toe dié gebied in 1860 'n afsonderlike kolonie word, word hy aangestel as die eerste Luitenant-goewerneur. Hy word in 1864 met bevordering na Natal verplaas maar moes in Julie 1865 bedank weens swak gesondheid.

Bronne

  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.

Tags:

Brits-KaffrariëFort PeddieNatal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ShanzhaiSimboolOrale seksLeeuSkoenlapperMiltLys van Afrikaanse rolprenteLenteToekoms van die Aarde20ste eeuLabia (geslagsdele)Koue OorlogVaste stofJuraWolkMondAfrikaanse taalleerRekeningkundePlae van EgipteMurraysburgWoestynMangelontstekingSwartbewussynsbewegingNagmaalHaasJohannesburgWaterkringloopPaarl GimnasiumGalblaasAntoniemBloukraanvoëlMobutu Sese SekoPuntDiepaartromboseGreta ThunbergVoegwoordTswanaVingerseksAssonansieKommunikasieAngolese BurgeroorlogMeningsverskil oor aardverwarmingOseanografieVoedselkettingAngssteuringVerantwoordelikheidBuffelNasiebouSeksGrondwet van Suid-AfrikaKolonoskopieSout (chemiese stof)ViëtnamoorlogMandalaAustraliëAardedagKweekhuisgasAppelGoogle TranslateSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GroepsgebiedewetPersHemelvaartSikloonVarkDuitsSeekoeiHidroulikaWhatsAppSterGloeilampTsoenamiRekenaarBruin menseVrat🡆 More