Jan Barnard: Suid-Afrikaanse atleet

Jan Barnard (*21 Oktober 1929 – †21 Oktober 2012) was ’n Springbok-marathonatleet wat Suid-Afrika by die Olimpiese Spele in 1956 en by die Statebondspele in 1954 en 1958 verteenwoordig het.

Hy was ’n joernalis van beroep en het ook vir baie jare in die kommunikasiewese gewerk, hoofsaaklik in die tabakindustrie, insluitende by Rembrandt. Hy is op 21 Oktober 2012 op sy 83ste verjaardag in Pretoria in sy slaap oorlede. Hy word deur vyf kinders en nege kleinkinders oorleef.

Verwysings

Tags:

1929201221 OktoberOlimpiese Somerspele 1956Statebondspele

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bedryfstelsel (inligtingstegnologie)KlimaatveranderingGeldAborsie in Suid-AfrikaDubbelpuntNG gemeente TheunissenVerenigde State van AmerikaInfeksieAfvalbestuurKopieregEendbekdierPornografiese akteurSendelingposisiePankreasWhatsAppLeierBlaarSuid-AfrikaHartaanvalVormPinksterAfrikaanse taalleerKasteel die Goeie HoopBeaufortskaalBetonLionel PetersonAnilingusPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersAntjie KrogTuberkuloseLys van Suid-Afrikaanse musikanteGesonde dieetVars waterKatHoofkarakterSeksueel oordraagbare infeksieKokerboomSeksuele penetrasieLangste woordDigitale en analogiese tydSuider-AfrikaMiltYouTubeSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeKapitaal (ekonomie)Kaapstadse waterkrisis 2015-2018StollingsgesteenteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Internasionale Historiese Genootskap RobbeneilandPussy RiotDieremishandelingSonja HerholdtKongo-krisisKunsRassisme in AfrikaVrouVingerseksOopbroninhoudXhosasPrimêre sektor van die ekonomiePropagandaHondAfrikaTweede VryheidsoorlogBosluisbytkoorsGeslagsgelykheidWoordsoortLys van myne in Suid-AfrikaKaartMaatskappyMIVSiya KolisiSwartbewussynsbewegingBorsteNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySlangGriekwa-AfrikaansPers🡆 More