Jamaikaanse Patois: Taal

Jamaikaanse Patois (Patois; Engels: Jamaican Patois) is 'n Engels-gebaseerde Kreools wat deur sowat 3 miljoen mense op die eilandnasie Jamaika gepraat word.

Dit is die tweede mees verspreide Kreools van die Karibiese gebiedHaïtiaanse Kreools. Jamaikaanse Patois dien de facto as nasionale taal van Jamaika.

Jamaikaanse Patois
Patois
Gepraat in: Vlag van Jamaika Jamaika 
Gebied: Karibiese gebied
Totale sprekers: 3 miljoen
Taalfamilie: Kreools
 Engels
  Atlanties
   Wes-Atlanties
    Jamaikaanse Patois 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Jamaika Jamaika (de facto)
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: jam
Jamaikaanse Patois: Taal
Bob Marley (1945–1981), 'n beroemde reggae-kunstenaar wat soms in Jamaikaanse Patois gesing het

Die woord Patois is van Franse oorsprong en verwys na 'n plaaslike dialek.

Jamaikaanse Patois het uit Engels ontwikkel, maar sluit ook leenwoorde uit Afrikatale soos Akan, Ewe, Fula, Igbo, Joroeba, Kongo en Wolof in.

Jamaikaanse Patois is veral bekend as moedertaal van verskeie Jamaikaanse musici soos Bob Marley en het as gevolg van Reggae se wêreldwye gewildheid en sukses internasionale bekendheid verwerf.

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Jamaikaanse Patois: Taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Jamaikaanse Patois

Tags:

De factoEilandnasieEngelsHaïtiaanse KreoolsJamaikaKaribiese gebiedKreools

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NaeltjieErfenisdag (Suid-Afrika)Angina pectorisKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSportDieregeluideZack du PlessisIslamitiese mitologieMacintoshMasjienMuisvoël2001MutasieNomina sacraRenosterPoleChemiese verbindingAluminiumAardeMasizole MnqaselaEendbekdierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsViëtnamoorlogVigsSmall HandsSewe doodsondesKrugerwildtuinVoorsetselNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyNasionale lied van Suid-AfrikaWerwelkolomStokely CarmichaelMikroskoopSuikersiekteHadedaHokkieLys van Suid-Afrikaanse skrywersHorlosieKrieketHeks van HexrivierFotosinteseLys van Suid-Afrikaanse musikanteDirekte en Indirekte redeBorskankerOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HeupTierboskatNederlandsLeierskapIronieLys van kinderspeletjiesGeprosesseerde kosIdioomAKopielinksDriedimensioneelVenesiëJodeBiljoenInternetSelfmoordGroep TweeSoogdierSteenkool in Suid-AfrikaMynie GrovéSkoenlapperTrekklavierGoeie VrydagRatelPad na jou hartJohn Brown (aktivis)NatuurrampJavaScript🡆 More