Afrikatale

Onder Afrikatale word algemeen dié tale verstaan wat op die vasteland van Afrika gepraat word en veral dié tale wat tradisioneel daar gepraat is.

Daarby word die Indo-Europese tale wat deur kolonisasie geïmporteer of ontstaan het soos Frans, Engels, Portugees en Afrikaans buite beskouing gelaat.

Afrikatale
Die gebiede waarin Afrika op grond van die fonologie van die tale ingedeel kan word (Clements 2005)
Afrikatale
Amptelike tale van Afrika:
██ Afrikaans ██ Arabies ██ Engels ██ Frans ██ Portugees ██ Spaans ██ Swahili ██ ander tale
Afrikatale
Die taalfamilies van Afrika

Fonologiese gebiede

Clements en Rialland verdeel die kontinent op basis van die fonologie in ses gebiede.

  1. Noord-Afrika met veral Afro-Asiatiese tale, met name Semitiese en Berbertale.
  2. Die Soedan, met 'n groot aantal tale, veral Niger-Kongo-tale anders as Bantoetale, maar ook Tsjadiese tale; dit is dikwels toontale, met dubbele artikulasies soos "kp" of "gb".
  3. Oos-Afrika of die Horing van Afrika. Hier word ook Afro-Asiatiese tale gepraat, maar hulle behoort tot andere groepe soos Omoties en Koesjities.
  4. Die Slenkdal-gebied, waar Nilo-Saharies, Afro-Asiaties en selfs Khoisan naas mekaar bestaan sonder baie fonologiese oordrag.
  5. Sentraal-Afrika wat slegs deur Bantoetale beheers word.
  6. Suider-Afrika, waar tale met suigklanke gepraat word; daaronder is Bantoetale, maar ook dié tale wat as Khoisan-tale aangedui word.

Binne hierdie gebiede word dikwels tale gepraat wat tot baie verskillende groepe gereken word, maar wat mekaar fonologies wel beïnvloed het deur klanke uit te wissel. Die Slenkdal-gebied is 'n uitsondering hierop.

Taalfamilies

Verwysings

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansAfrikatale  Wiki Commons het meer media in die kategorie Afrikatale.
  • (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Africa". Ethnologue. Besoek op 24 Januarie 2016.

Tags:

Afrikatale Fonologiese gebiedeAfrikatale TaalfamiliesAfrikatale VerwysingsAfrikatale Eksterne skakelsAfrikataleAfrikaAfrikaansEngelsFransIndo-Europese talePortugeesTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ChristendomStaatstoelaeMagneetKameelperdFossielbrandstofWerkwoordOntdekking van goud in Suid-AfrikaBoomWekkerSeksPersPussy RiotStedelike hitte-eilandSekondêre sektor van die ekonomieLys van Griekse mitologiese figureKaapstadDolfynBevolkingsafnameTafelbergWetenskaplike metodeInfeksieChloorMynbouLys van Kaapstad se voorstedeLeierLugbesoedelingJazzVerlede tydSamestellende afleidingLJanie du PlessisMadison IvyDiarreePlaattektoniekStrykysterMcDonald'sAfrikaanse WikipediaKimberleyGrondwet van Suid-AfrikaGesonde dieetNeerslagKanadaBosluisGordelroosVryheidsdagFranse RewolusieGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondMisdaadMolekuulDonderstormLemoenOlimpiese Somerspele 2024VormWater (molekuul)Kaapstadse waterkrisis 2015-2018Lys van kinderspeletjiesThabo MbekiHarry PotterAluminiumSonnestelselKletsrymLys van elemente volgens simboolPampoentjiesHolocaustAborsieKunsmatige intelligensieReënspinnekopVerantwoordelikheidBorsChemiese reaksieVlekvrye staalMielie🡆 More