Fula: Taal van Wes-Afrika van die Senegambiese tak van die Niger-Kongo taalfamilie

Fula, Fulani of Fulfulde (Fulfulde, Pulaar, Pular) is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 30 miljoen mense gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Fula (volk).

Dit word deur die Fula-volk gepraat en is ná Arabies, Frans, Engels, Swahili en Hausa die belangrikste taal in Afrika.

Fula
Fulfulde
Gepraat in: Vlag van Benin Benin
Vlag van Burkina Faso Burkina Faso
Vlag van Gambië Gambië
Vlag van Ghana Ghana
Vlag van Guinee Guinee
Vlag van Guinee-Bissau Guinee-Bissau
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus
Vlag van Kameroen Kameroen
Vlag van Mali Mali
Vlag van Mauritanië Mauritanië
Vlag van Niger Niger
Vlag van Nigerië Nigerië
Vlag van Senegal Senegal
Vlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek Sentraal-Afrikaanse Republiek
Vlag van Sierra Leone Sierra Leone
Vlag van Soedan Soedan
Vlag van Togo Togo
Vlag van Tsjad Tsjad 
Gebied: Wes-Afrika
Totale sprekers: 30 miljoen
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Atlanties
   Senegambies
    Fula-Wolof
     Fula 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet
Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Nasionale taal in:
Vlag van Burkina Faso Burkina Faso
Vlag van Gambië Gambië
Vlag van Guinee Guinee
Vlag van Mauritanië Mauritanië
Vlag van Niger Niger
Vlag van Nigerië Nigerië
Vlag van Senegal Senegal
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: ff
ISO 639-2: ful
ISO 639-3: ful 
Verspreiding van Fula
Fula: Taal van Wes-Afrika van die Senegambiese tak van die Niger-Kongo taalfamilie
Verspreiding van Fula in Niger

Fula is 'n handelstaal in Wes-Afrika en word deur miljoene se mense óf as moedertaal óf as tweede taal gebesig. Fula is die naaste verwant aan Serer en Wolof. Afhangende van die gebied word Fula met óf die Arabiese óf die Latynse alfabet geskryf. Die bekendste woord is waarskynlik Burkinabé, die demoniem vir Burkina Faso se bevolking, wat "mans of vrouens" beteken.

Fulfulde is die belangrikste van die Atlantiese tale en word in die Sahel-streek in lande soos Benin, Burkina Faso, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Mali, Mauritanië, Niger, Nigerië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Togo en Tsjad gepraat.

Verwysings

Eksterne skakels

Fula: Taal van Wes-Afrika van die Senegambiese tak van die Niger-Kongo taalfamilie 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Fula

Tags:

AfrikaArabiesEngelsFransFula (volk)HausaNiger-Kongo-taleSwahiliTaalWes-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GloeilampKunsmatige intelligensieVoëlWerkersdagNag van die lang messeVaste stofVoegwoordAardedagShanzhaiWillie JoubertWerkwoordElektrisiteitRosa ParksAarverkalkingVratSuiwelprodukVoyeurismeErosietipesSterRivierDie Stem van Suid-AfrikaSekondêre sektor van die ekonomieGrondwetProteaHokkiePuberteitMiddeloorontstekingPastoorLys van bekende Suid-AfrikanersRuslandMetaalBernice WestRuan PienaarCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaThys die BosveldklongMusiekNierversakingKopieregMaagsweerSiya KolisiNederlandsKweekhuisgasSaartjie BaartmanThomas EdisonKlimaatRymAlliterasieDurbanPropagandaKolonialismeKolorektale kankerLys van NG gemeentesTsongaLidwoordPampoentjiesBeesKriekMorfologie (taalkunde)NieuwoudtvilleDierChromatografieAfleiding (taalkunde)GrondsoorteInflasieNasionale VrouemonumentBynierJohannesburgAngssteuringAkademiaHerfsJo BlackBotswana🡆 More