Gebied Soedan

Die Soedan, van Arabies: بلاد السودان‎, Bilād as-Sūdān, lande van die Swartes, is 'n geografiese gebied in Wes- en Oostelike Afrika wat suid van die Sahel strek van Mali (voorheen bekend as Frans-Soedan) tot in die land Soedan.

Gebied Soedan
Die westelike deel van die Soedan in Wes-Afrika.
Gebied Soedan
Die oostelike deel van die Soedan in Sentraal- en Oos-Afrika.

Die Soedan streek oor die lande Benin, Burkina Faso, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Mali, Niger, Nigerië, Senegal, die Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Suid-Soedan, Togo, Tsjad en Uganda. In die gebied woon etniese groepe soos Hausa en Fula wat in historiese tye belangrike ryke gestig het.

Die gebied ontvang meer reënval as die Sahel, en is geskik vir landbou. Suid van Soedan is die tropiese reënwoude geleê. Die gebied beheer twee van Afrika se langste riviere, die Kongorivier en die Nylrivier.

Tags:

AfrikaArabiesFrans-SoedanMaliSahelSoedanSwartmense

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Agtergrond (narratief)AfkappingstekenHipoteseKaapse florarykLidwoordInentingLys van Suid-Afrikaanse musikantePseudowetenskapCorioliskragLettergreepPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMaroela MediaBeroerteMangelontstekingWeskusOrale seksPapegaaieJeugdagAfkortingEnsiklopedieLys van elemente volgens simboolHeuningMikro-ekonomieYstertydperkWoordeboek van die Afrikaanse TaalGetalRugbyAfrikaanse WikipediaTweede WêreldoorlogSkaapVergelykings (taalkunde)OorkruipersSeksuele opwekkingNatuurrampVryheidsmanifesSuikersiekteProstaatkankerGeldWaterbesparing in Suid-AfrikaChristendomSkarlakenkoorsDeelwoordGloeilampJagluiperdEiffeltoringKwaZulu-NatalFotosinteseGeelsugChristiaan BarnardKonflik (proses)RomanOraniaE-posLiewe HeksiePlae van EgiptePinksterRonelda KamferGrondwet van Suid-AfrikaGeografie van Suid-AfrikaEufemismePlaattektoniekGamelanSatellietHernubare energiePoesSkooluniformFacebookVoornaamwoordSlag van Cuito CuanavaleLandbouVryheid van spraakLuiperdTrappe van vergelykingToestand van materieMIVVolhoubaarheid🡆 More