Haïtiaanse Kreools

Haïtiaanse Kreools (Kreyòl ayisyen of kort kreyòl, ) is 'n Kreools wat deur sowat 7,7 miljoen mense in Haïti op die Karibiese eiland Hispaniola en 'n verdere 2 miljoen wêreldwyd gepraat word.

Dit baseer op Frans en is die mees verspreide Kreools. Haïtiaanse Kreools vorm saam met Frans die amptelike tale van Haïti. Sowat 95% van dié land se bevolking praat Haïtiaanse Kreools en 5% Frans. Haïtiaanse Kreools is grootliks op die 18de-eeuse Frans gebaseer met invloede uit Portugees, Spaans, Taino en Wes-Afrikaanse tale soos die Niger-Kongo-tale Wolof, Ewe en Fon. Haïtiaanse Kreools het 'n laer sosiale status as Frans.

Haïtiaanse Kreools
kreyòl 
Uitspraak: [kɣejɔl]
Gepraat in: Vlag van Haïti Haïti 
Gebied: Karibiese See
Totale sprekers: 7,7 miljoen
Taalfamilie: Kreools
 Frans
  Haïtiaanse Kreools 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Haïti Haïti
Gereguleer deur: Akademi Kreyòl Ayisyen
(Haïtiaanse Kreools-akademie)
Taalkodes
ISO 639-1: ht
ISO 639-2: hat
ISO 639-3: hat 
Verspreiding van Haïtiaanse Kreools
Haïtiaanse Kreools

Verwysings

Eksterne skakels

Haïtiaanse Kreools 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Haïtiaanse Kreools

Tags:

Amptelike taalEwe (taal)Fon (taal)FransHaïtiHispaniolaKaribiese SeeKreoolsNiger-Kongo-talePortugeesSpaansWes-AfrikaWolof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondwetErfenisAfrikaanse TaalmonumentOu Apostoliese KerkPersoonlikheidTatoeëermerkTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Gewone breukeRooibokAlliterasieNoord-KaapRegeringVerkragtingKoppeltekenUnie van Suid-AfrikaVierkantswortelDesmond TutuRookgewoonteKimberleyKoperVarkgriepSwaelDierWater (molekuul)WoordsoortKaapstadse waterkrisis 2015-2018FeminismeGroot TrekTweede Nuwe JaarMaagsweerKleurNasionale PartyGeweldMenseregtedagSikloonPrimêre sektor van die ekonomieMaroela MediaWillie JoubertDomkragHamburgerNaaldekokerGlobaliseringImpakte van toerismePlae van EgipteErektiele disfunksieBlourokkeInnes en Franna BenadéEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPretoriaWikiquoteMangelontstekingDroomBysteekWoudKalenderHefboomKonsonantHigiëneAbstraksie (rekenaarwetenskap)BloedsomloopstelselKindermishandelingWeerfrontOntbossingGeloftedagSomerMaanWaterbesoedelingImmunologieKunsBipolêre gemoedsteuringJo Black🡆 More