Hoërskool Outeniqua

Hoërskool Outeniqua is 'n hoërskool in George, Suid-Afrika.

Dit is die grootste Afrikaansmedium hoërskool tussen Kaapstad en Port Elizabeth. Dit het in 2014 1 615 leerlinge in grade 8 tot 12 gehad. Daar was toe sowat 80 personeellede. Die skool is in 1923 gestig.

Hoërskool Outeniqua
Leuse Nobilitat labor
Gestig 1923
Tipe Staatskool
Hoof Mnr. Vorster
Stigter Ds. J.S. Beyers
Leerlinge 1600
Grade 8-12
Stad George
Provinsie Wes-Kaap
Land Suid-Afrika
Koshuis(e) Beyers Tehuis (seuns)
Oompie Meyer Koshuis (dogters)

Noemenswaardige alumni

  • Duhan van der Merwe, rugbyspeler
  • Dewald Human, rugbyspeler
  • Manie Libbok, rugbyspeler
  • Marius Fourie, rugbyspeler
  • Warrick Gelant, rugbyspeler
  • Tertius Kruger, rugbyspeler
  • Demi-Leigh Nel-Peters, voormalige mejuffrou Heelal
  • Miré Reinstorf, paalspringer

Verwysings

Bronne

Tags:

AfrikaansGeorgeKaapstadPort ElizabethSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Die CampbellsAnimeNaaktheidHeuningbyGrootkolmuskeljaatkatJacob ZumaVlermuisSiekteSeksuele fetisjismeSonnestelselTurkyeHoutSeksposisieKorrupsieArmand AucampAfrikaanse taalleerRooibokBoerperdDiarreeHemelvaartMadison IvyRooikatAkademiaHeidelberg, GautengMuishondGalblaasStikstofBlackie Swart (sanger)KatMaselsKongo-krisisFDoziAlan RickmanDuitse maselsKouga Plaaslike MunisipaliteitLeonardo da VinciLys van visseKuifkophoutkapperQAkkedisRobbeneilandNiersteenKankerbossieBDawidLasse LindtnerMiljardSoedanNederlandMiskruierHipoteseHoër Landbouskool BolandAfrikaanse woordelys en spelreëlsIMartin Luther King jr.Bruto binnelandse produkGrondsoorteKunsBrahmaanNarsismeGodAai Aai die WitborskraaiHartJesajaGewone mossieNonnetjie-uilSkoonma-se-tongTasché BurgerOutismeMuisvoëlDeon GrootKoggelmander🡆 More