Hoërskool Die Wilgers

Hoërskool Die Wilgers is 'n hoërskool wat in Januarie 1982 in die gelyknamige voorstad, Die Wilgers, in Pretoria gestig is.

Die skool was aanvanklik bekend as Struland Hoërskool. Op 11 Februarie 1992 is die skool se naam verander na Hoërskool Die Wilgers.

Die eerste skoolhoof was Meneer H M G Davin wat die skool vir die eerste twee semesters gelei het. Meneer L J Strachan is in Julie 1982 as skoolhoof aangestel.

Skoollied

    Die strewe om ons God te dien
    Getrou aan volk en taal
    Is diep gewortel in ons siel
    Ons hoogste ideaal.
    In werk en spel is dit ons doel
    Die beste te behaal;
    Alma mater skool van faam
    In ons hart dra ons jou naam.

Refrein:

    Hoërskool 'Die Wilgers'
    Hef jou leuse aan
    'Diep Gewortel', ongetaan
    Durf die toekoms aan.

Bekende alumni

  • Bok van Blerk, Afrikaanse sanger.
  • Franja du Plessis, Afrikaanse sangeres.
  • Sean Else, rolprentvervaardiger, 7de Laan, Varkplaas, KKNK, sanggroep EDEN, skrywer-regisseur van Ons vir jou Suid-Afrika, advertensies.
  • Yvette Groenewald, kabaret, musiek en sang.
  • Anel Alexander, 7de Laan en teaterproduksies, Getroud met Rugby.
  • Angerie van Wyk, kabaret in geselskap van Trix Pienaar en Danielle Pascal; openingsproduksie vir die Wêreldberaad in Augustus 2002.
  • Elle Chapman, kabaretster, sanger, skrywer en wenner van Beeld se Geraas-sangkompetisie.
  • Marchette van Schalkwyk, Song vir Katryn en 7de Laan.
  • Pierre Breytenbach, 7de Laan, Casper Rasper, Egoli, Getroud met Rugby, sanger in Ons vir jou Suid-Afrika. Ook TV, toneel, kabaret en gereelde optredes by Aardklop.

Eksterne skakels

Tags:

Die WilgersHoërskoolPretoria

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NarsismeSwawelOnderwerp (taalkunde)FotosinteseMorfeemBruin huisslangTwaalf Stamme van IsraelTsoenamiTemperatuurRudi ClaaseNiemetaalSuikersiekteMieliestronkWerkloosheid2001CorioliskragStollingsgesteenteNG gemeente JansenvilleKommunikasieAnrich HerbstSeksueel oordraagbare infeksieAtriale fibrillasieEskomHorlosieCradock-4VulkanismeChatGPTMagneetHeelgetalWêreldboekedagPlantRoofdierOu Apostoliese KerkSlawernySint JorisdagApokriewe boekeAB de VilliersMetafoorDiarreeBTWInflasieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)TrekarbeidOseaanbesoedelingBoerboelDuitse maselsLuiperdBloedvergiftigingGesondheidHolocaustBeurtkragFotoBedreigde spesieLys van hoofstedeBestaansboerderyRivierIntensiewe vormApartheidPriemgetalMeningsverskil oor aardverwarmingWebwerfBeesSkoolStikstofBynierWoordSeksualiteitIngrid JonkerWaterbesparing in Suid-AfrikaKlimaatBysteekOlifantWêreld- Ekonomiese ForumByvoeglike naamwoordLewerMaatskaplike verantwoordelikheid🡆 More