Herontoring

Die Herontoring (Engels: Heron Tower) is die hoogste wolkekrabber in die City van Londen (sentrale-Londen) wat in 2011 voltooi is.

Die toring het 'n hoogte van 230 meter en 46 verdiepings. Die toring is ook die derde hoogste wolkekrabber in die Verenigde Koninkryk (naas The Shard en One Canada Square).

Herontoring
Die Herontoring in 2012

Fotogalery

Eksterne skakels

0°4′51″W / 51.51611°N 0.08083°W / 51.51611; -0.08083

Tags:

EngelsLondenOne Canada SquareThe ShardVerenigde KoninkrykWolkekrabber

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeldKweekhuiseffekMierKersfeesRooikatAfrikaanse TaalmonumentEnsiklopedieVakbondKolorektale kankerBestaansboerderyProteïenVerenigde State van AmerikaAdolf HitlerCovid-19-pandemieVenda (taal)WaterpokkiesEerste WêreldoorlogJoodse kalenderLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMusieksimboleBestuiwingErica BoyerMisdaadLeestekenTuisbladEk is 'n Afrikaan (toespraak)MantisDemi Lee MooreJaco JacobsRoemeensTolla van der MerweKoorsblaarGordelroosNamakwalandTydAngina pectorisRugbyVerkleinwoordSoortnaamSkaakWêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika7de LaanMonopolieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAardverwarmingPlaattektoniekBalletDonkieVoedingSkarlakenkoorsAarde se atmosfeerSuiwelprodukDeelwoordBeurtkragOnse VaderTswanaRina HugoWayde van NiekerkGoeie VrydagMorfologie (taalkunde)Wilna SnymanJan-Willem BreureKoos du PlessisSiekteAntisemitismeOmtrek, oppervlakte en volumeHoopSean CombsWiskundige terminologieHoofpynMurunwa MakwarelaSuid-Afrikaanse GrensoorlogKoue OorlogBewussynGoogleHoofstadYsterTweede Wêreldoorlog🡆 More