Sir Harold Spencer Jones (29 Maart 1890, Londen – 3 November 1960, Londen) was 'n Britse sterrekundige.
Hy sluit in 1913 aan by die Koninklike Sterrewag in Greenwich. Van 1923 tot 1933 was hy Sy Majesteit se Sterrekundige in die Kaap en van 1933 tot 1955 Koninklike Sterrekundige in Greenwich. Een van sy prestasies was die akkurate bepaling van die afstand van die aarde vanaf die son.
Harold Spencer Jones | |
Gebore | Kensington, Londen, Engeland | 29 Maart 1890
---|---|
Oorlede | 3 November 1960 (op 70) Londen, Engeland |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Vakgebied | Sterrekunde |
Instelling(s) | Koninklike Sterrewag, Greenwich Koninklike Sterrewag van die Kaap die Goeie Hoop |
Alma mater | Latymer Upper School, Hammersmith, Londen Jesus College, Cambridge |
Bekend vir | Koninklike sterrekundige |
{{cite journal}}
: CS1 maint: date and year (link)This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Harold Spencer Jones, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.