Orion-Cygnus-Arm

Die Orion-Cygnus-arm is ’n klein spiraalarm van die Melkweg van sowat 3 500 by 10 000 ligjare wat ons sonnestelsel en dus die Aarde insluit.

Daarom word dit ook die Lokale Arm genoem.

Orion-Cygnus-Arm
Die struktuur van die Melkweg se spiraalarms.

Die Orion-Cygnus-arm is geleë tussen die Carina-Sagittarius-arm en die Perseus-arm. Laasgenoemde is een van die twee groot spiraalarms van die Melkweg. Ons sonnestelsel is min of meer in die helfte van die arm geleë, sowat 26 000 ligjare van die kern van die sterrestelsel af.

Messier-voorwerpe

Verskeie Messier-voorwerpe is in die Orion-Cygnus-arm geleë:

Interaktiewe kaart

Orion-Cygnus-Arm Roset-newelKrap-newelOrion-newelDriespletige NewelLagune-newelOmega-newelArend-newelNoord Amerika-newelRigelDrie KoningsPolarisSonBetelgeuseDenebPerseus-armOrion-armSagittarius-arm
Orion en naburige arms (klikbare kaart).

Verwysings

Eksterne skakels

Die Aarde se posisie in die heelal

Tags:

Orion-Cygnus-Arm Messier-voorwerpeOrion-Cygnus-Arm Interaktiewe kaartOrion-Cygnus-Arm VerwysingsOrion-Cygnus-ArmAardeLigjareMelkwegSonnestelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoppeltekenInternetLys van indringerplante in Suid-AfrikaSlawernyAboriginesKoolhidraatRekenaarGianna MichaelsMuishondGeslagsgelykheidSiya KolisiMin ShawKunsmatige algemene intelligensieVermenigvuldigingWayde van NiekerkGroep van SeweJapanMiskruierAngssteuringIsraelRooibokOliver TamboBergpredikasieLuiaardJakob20ste eeuStikstofSelfstandige naamwoordAfrikaanse TaalmonumentWaarheid-en-versoeningskommissieAarverkalkingArmoedeverligtingRooms-Katolieke KerkKaartKitaarGlenys LynneLeeuHipertensieWaterbesparing in Suid-AfrikaDinosourusSpysverteringstelselJo BlackAfkortingRugbyHerfsWinterJan BloukaasWetenskaplike klassifikasieVoegwoordEkonomiese sektorBeesLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHarry PotterRMS TitanicMandaryn-ChineesOorlogOutismeLys van medisinale kruieSoogdierSonnestelselBybelOrgasmeKunsmatige intelligensieMahatma GandhiMaagsweerDeelteken en umlautNelson MandelaAlfabetHondsdolheidSuid-Afrikaanse WeermagLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVideoGeweld🡆 More