Kransaasvoël

Die kransaasvoël (Gyps coprotheres) is 'n aasvoël wat aangetref word in Suid-Afrika, Lesotho en Botswana.

Af en toe besoek jong kransaasvoëls Namibië tydens hul jeugreise. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie as gevolg van vergiftiging, versteuring in die broeikolonies en omdat hulle deur oorhoofse elektriese kabels doodgeskok word.

Kransaasvoël
Kransaasvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. coprotheres
Binomiale naam
Gyps coprotheres
(Forster, 1798)

Identifikasie

Die kransaasvoël is 100–115 cm lank en het 'n donkerbruin bokant met 'n wit laerrug. Dit het donker vlugvere en wit borsvere.

Habitat

Hulle habitat is grasveld, savanne en woestynagtige areas. Hulle broei op kranslyste.

Verspreiding

Kransaasvoëls kom hoofsaaklik in die Drakensberge en Oos-Kaap voor. Daar is ook 'n kolonie in die De Hoop-natuurreservaat naby Bredasdorp in die Wes-Kaap.

Ander name

  • Engels: Cape Griffon / Cape Vulture
  • Wetenskaplike naam: Gyps coprotheres

Fotogalery

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Kransaasvoël IdentifikasieKransaasvoël HabitatKransaasvoël VerspreidingKransaasvoël Ander nameKransaasvoël FotogaleryKransaasvoël Sien ookKransaasvoël Eksterne skakelsKransaasvoël

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SomerNelson MandelaNatriumtiosulfaatNiersteenMeervoudLys van Afrikaanse televisiereeksePornhubSkaakSlimfoonEkonomiese sektorKoeffisiënt en magswortelKolonoskopieProteïenKoperWapen van Suid-AfrikaTrigeminale neuralgieJohn Brown (aktivis)SpreeuTierRegverdige handelNasionale lied van Suid-AfrikaGrondbesoedelingEuropaKonflik (proses)PesachBeroerteAntjie SomersSteve BikoWaterpokkiesGeslagsgelykheidVioolEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaEnsiklopedieJagluiperdTegnologieSweedsKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMynbouOseanografieJesus van NasaretPubliekOnbemande vliegtuigWaterSokkerKopieregVersamelnaamSteenkool in Suid-AfrikaAlkoholismeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaHartversakingCradock-4ToringMonopolyAfrikaanse WikipediaVars waterHoenderNiemetaalSwartrenosterThomas EdisonGroot vyfLuiperdInternetPornografiese subgenresBrandstofBosluisbytkoorsProteaPriemgetalEllipstekenLys van elemente volgens simboolGriekwa-AfrikaansSeksismeAprilKlimaatSeekoeiRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Sonkrag🡆 More