Gespikkeldetang: Spesie van vis

Die Gespikkeldetang (Zebrasoma gemmatum) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, meer spesifiek Mauritius, Madagaskar en die kus van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Spotted tang.

Gespikkeldetang
Gespikkeldetang: Identifikasie, Sien ook, Bron
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Acanthuroidei
Familie:
Subfamilie:
Acanthurinae
Genus:
Zebrasoma
Spesie:
Z. gemmatum
Binomiale naam
Zebrasoma gemmatum
(Valenciennes, 1835)

Identifikasie

Die vis word tot 23 cm lank. Die lyf en die vinne is bruin tot groen-bruin met klein wit spikkeltjies wat digby mekaar is op die lyf en vinne. Die stertvin is geel of geelbruin.

Die vis leef op aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 10 tot 60 m diep is. Hulle is alleenlopers en bly gewoonlik naby die rif. Die vis vreet alge en dooie koraal van die rotse. Die spesie is seldsaam.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Tags:

Gespikkeldetang IdentifikasieGespikkeldetang Sien ookGespikkeldetang BronGespikkeldetang VerwysingsGespikkeldetang

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpreeuDokterBuffelKitaarVoortrekkersSwemAartappelInligtingWaterpokkiesDramaYslandLys van medisinale kruieGemeenskapLeeuTremMiddelmisbruikPseudowetenskapElana AfrikaDemi Lee MooreSkoolByvoeglike naamwoordSwangerskapBrandmondsindroomNic de JagerEwenaarVraag en aanbodDroomAardbewingGeelslangAnilingusTrekarbeidBruin menseMoedersdagKriekVarkAsiëDialoog in fiksieHemelvaartsdagYsterLys van Suid-Afrikaanse skrywersHerpes simplexSkerpioenAfkortingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKapitaal (ekonomie)Staat PalestinaHeupMynbouVulkanismeUitwerking van klimaatsveranderingFotosinteseBerilliumTuisbladBeesWolkPaarl GimnasiumMensLys van Afrikaanse rolprenteAfrikaanse taalleerSwartbewussynsbewegingSeekoeiMickey MuisDeon GrootPriemgetalWaterstofSlangSmaakArmoedeVulvaVarkgriepBedryfstelsel (inligtingstegnologie)InsekRooibloedselKongo-krisisVeer🡆 More