Geissorhiza Fourcadei: Plantspesie

Geissorhiza fourcadei is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos.

Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van die Outenikwaberge tot by Wit Els in die Tsitsikammaberge voor en in die binneland in die Kammanassieberge. Die plant groei by stroompies, oewers van strome en in moerasagtige grond en het geen bedreigings nie.

Geissorhiza fourcadei
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Monocots
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Croceae
Genus:
Spesie:
G. fourcadei
Binomiale naam
Geissorhiza fourcadei
(L.Bolus) G.J.Lewis, (1941)
Sinonieme
  • Acidanthera fourcadei L.Bolus

Die plant is vernoem na die Suid-Afrikaanse plantkundige: Henri Georges Fourcade.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Desmond TutuGoogleLemoenRymKindermishandelingSweedsByOrthopteraTsoenamiWaterbesparing in Suid-AfrikaKolitisGrondwetVryheidsdagWapen van Suid-AfrikaPerdLuiperdMpumalangaKoolstofdioksiedApartheidNierversakingErfenisdag (Suid-Afrika)GeelhoutLys van bekende Suid-AfrikanersMikroskoopHector PietersonMynbouVenusGroot vyfKlitorisStedelike gebiedLandbou-ingenieursweseMaatskaplike verantwoordelikheidSeksBalletRolprentSharpeville-slagtingDaggaSomerKragopwekkingGalileo GalileiSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieMosesRivierLien se lankstaanskoeneRooms-Katolieke KerkPornografieKnieOrtopedieIntensiewe vormFamilie (verwantskap)Suid-Afrika-WetKatPoësieRuan JoshChemiese elementLidwoordEerste WêreldoorlogSwawelSendelingposisieBynierJo BlackSprokiePalestyneSamestellende afleidingWikipediaBrugVleilandVersoeningsdagPersentasieAgtervoegselElon MuskSwart menseBeesOutismeKoolstofKaapstadBeroerte🡆 More