Tsitsikammaberge

Die Tsitsikammaberge is 'n bergreeks wat van die Wes-Kaap na die Oos-Kaap strek in Suid-Afrika en is deel van die Kaapse Plooigordel.

Die hoogste punt is Formosapiek (1675m) naby 'n gehuggie met die naam van Krakeelrivier. Die bergreeks begin aan die oostekant van die Prins Alfredpas (die Outeniekwaberge begin aan die westekant) en eindig net oos van die Stormsrivier waar hulle afplat en later eindig by Kareedouw. Die pas se naam is afgelei van 'n Khoikhoi woord wat 'plek van helder water' beteken. Die Langkloof is noord van die Tsitsikammaberge.

Tsitsikammaberge
Witels-piek in die Tsitsikammaberge gesien vanaf die N2 nasionale pad
Tsitsikammaberge
Tsitsikamma se kuslyn, uitsig oor Nature's Valley, Formosa-piek is die hoogste piek bo links in die foto.

Dreinering

Die Grootrivier, die Bloukransrivier en die Stormsrivier is van die meer bekende riviere wat ontspring in die berg. Die riviere word almal gekenmerk deur die diep ravyne wat hul uitgekerf het op pad na die see. Om deurgang te kry deur die ravyne was etlike skouspelagtige passe gebou nl. Grootrivierpas, Bloukranspas en die Stormsrivierpas. Al drie die passe was weer deur onderskeidelik die Grootrivierbrug, Bloukransrivierbrug en Groot Stormsrivierbrug vervang.

Ligging

  • Die Bloukransrivier is die grens tussen die Wes- en Oos-Kaap.
  • Die N2 nasionale pad is parallel met en aan die suidekant van die Tsitsikammaberge.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Tsitsikammaberge DreineringTsitsikammaberge LiggingTsitsikammaberge VerwysingsTsitsikammaberge Eksterne skakelsTsitsikammabergeKaapse PlooigordelKareedouwKrakeelrivierLangkloofOos-KaapOuteniekwabergePrins AlfredpasStormsrivierSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Menslike penisgrootteSuid-AfrikaAgter Elke ManIndiëSeksuele penetrasieWoordRugbywêreldbeker 1987VingerseksMoslemKunsDemi Lee MooreEerste WêreldoorlogMarie PentzLys van Suid-Afrikaanse musikanteBruin huisslangLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierNic de JagerLimfvatstelselDanie du ToitSuid-Afrikaanse WeermagCToorbergDonderstormKoninkryk van die NederlandeHeupvervangingLewerInligtingAppel (sanger)Atriale fibrillasieAfrikaanse Hoër SeunskoolApostoliese GeloofsendingRefentse MorakeErfenisEier (biologie)Renier van RooyenVolumeMartin BesterPiet ByleveldSamsung GroepTolla van der MerwePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAsiëKwaZulu-NatalKoedoePublieke domeinYstervarkW3CAardbewingLika BerningBateAuschwitz-konsentrasiekampSeksuele opwekkingAfrikaansDemokrasiePeniskankerTrigeminale neuralgieRugbywêreldbeker 1991Desiré GardnerAppendiksAardeAntieke EgipteSteve BikoMenstruasieChristo WieseHartaanvalGianna MichaelsMielieMuggieTeologieTuisbladFilosofieSelfmoordKrieketLuiperd🡆 More