Geelvin-Soldaat

Die geelvin-soldaat (Myripristis chryseres) is 'n vis wat voorkom in beperkte gebiede in die Stille- en Indiese Oseane.

Dit kom voor vanaf Oos-Afrika tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Yellowfin soldier.

Geelvin-soldaat
Geelvin-Soldaat
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Myripristis
Spesie:
M. chryseres
Binomiale naam
Myripristis chryseres
D. S. Jordan & Evermann, 1903

Identifikasie

Die vis word tot 25 cm lank en is rooi met heldergeel dorsale-, buik- en stertvinne. Die vis leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat tot 25 m diep is. Hulle is gewoonlik alleenlopers of kom soms in klein groepies voor onder rotsoorhange of grotte gedurende die dag. Die vis vreet snags soöplankton. Die vis is seldsaam.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Geelvin-Soldaat IdentifikasieGeelvin-Soldaat Sien ookGeelvin-Soldaat BronGeelvin-Soldaat Eksterne skakelGeelvin-Soldaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NarkoseUilEpilepsieMangelontsteking2001Klein-KarooTegnologieGroepsdrukMateriaalKonjunktivitisBrugPampoentjiesSeksuele penetrasieLimpopo (rivier)MotNazi-DuitslandVerstedelikingNagapieSikloonNarsistiese persoonlikheidsteuringMoerasse en vleieJan BloukaasSpringbokkeSteve BikoSeksNierversakingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMusiekGeraasbesoedelingIslamitiese mitologieBybelBreinvliesontstekingYsbeerModeontwerpKrimpvarkieGeskiedenis (vakgebied)KremetartOseaanbesoedelingHaaieGasGipsVoorvoegselReënspinnekopBateApartheidPiketbergMobutu Sese SekoMarie AntoinetteISimangaliso-vleilandparkWetenskaplike klassifikasieGesonde dieetToring van BabelChromatografieKlankverskynselsDemografie van Suid-Afrika7de LaanMisdaadElandréBeleggingHoërskool Sentraal, BloemfonteinNeonVerenigde KoninkrykNierUnited Democratic FrontTeater van Suid-AfrikaKolitisSpelerposisies in rugbyKroonstadSoutsuurWolfDiarreeArgaïsmeOnderhoudDrake (musikant)Springbok🡆 More