G.k. Chesterton

G.

K. Chesterton

Engelse skrywer, teoloog, filosoof en Christelike apologeet


Gebore
29 Mei 1874
in Kensington, Londen,
Engeland


Oorlede
14 Junie 1936
in Beaconsfield, Buckinghamshire
Engeland


Literêre genres
MIsdaadroman, fantastiese en misterieuse literatuur, digkuns


Bekende werke
G.k. Chesterton
Orthodoxy (1908)

Gilbert Keith Chesterton (29 Mei 187414 Junie 1936), beter bekend as G. K. Chesterton, was 'n Engelse skrywer, teoloog, filosoof, dramaturg, joernalis, redenaar, literatuur- en kunskritikus, biograaf en Christelike apologeet. Dikwels word na Chesterton verwys as die "meester van paradoks".

As skrywer het Chesterton veral bekendheid verwerf met sy romans rondom die fiktiewe Father Brown, 'n priester wat hom naas sy kerkamp ook as speurder bekwaam, en sy beredeneerde apologetiek. Selfs diegene, wat nie met hom saamstem nie, het die aantrekkingskrag van werke soos Orthodoxy en The Everlasting Man erken. As politieke denker het Chesterton krities gestaan teenoor sowel progressiwisme asook konserwatisme:

G.k. Chesterton Die hele moderne wêreld is in Konserwatiewes en Progressiewes verdeel. Die Progressiewes is besig met foute maak. Die Konserwatiewes verhoed dat die foute reggestel word.
G.k. Chesterton

Chesterton het na homself gewoonlik as Ortodokse Christen verwys - 'n godsdienstige houding wat hy steeds meer met Katolisisme vereenselwig het. Uiteindelik het Chesterton, wat oorspronklik 'n lidmaat van die Angilkaanse Kerk was, die Rooms-Katolieke geloof aangeneem. George Bernard Shaw, Chesterton se "goedgesinde teenstander", het na Chesterton volgens die Amerikaanse nuustydskrif Time as "'n man van kolossale genius" verwys. Biograwe het Chesterton as die opvolger van Victoriaanse skrywers soos Matthew Arnold, Thomas Carlyle, John Henry Cardinal Newman en John Ruskin beskryf.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WerkersdagDiarreeOekraïneKonjunktivitisSinoniemEthiopiese kalenderTrigeminale neuralgieNaaldekokerCleopatra VIIPannekoekDokterLys van lande volgens bevolkingPeach van Pletzen2023Siya KolisiJennifer ZamudioMiG-29Jesus van NasaretMetamfetamienElizabeth II van die Verenigde KoninkrykMonopolySon29 AprilGravis-aksenttekenSuid-Afrikaanse randDramaLKweperNazi-DuitslandVoortrekkermonumentMartin Luther King jr.Johan StemmetWitkruisarendIP-adresHernubare energieSoogdierAardbewingMetaalSkaakMonopolieBethlehem, VrystaatGrootrietrotVlakvarkGewone luislangKirsten NeuschäferSeksuele penetrasieVir die voëlsIslamLys van Griekse mitologiese figureDermpoliepNagapieSex (toneelstuk)RynNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOrthopteraHEekhoringAprilTien GebooieWerkloosheidManKinderregteAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAkuut-aksenttekenSeksuele prikkelingToerismeNamakwalandGodKain en AbelChrista SteynDeon GrootJesajaNierversaking🡆 More