Foibe

Foibe (Grieks: Φοίβη) was in die Griekse mitologie ’n Titaniese godin wat gewoonlik met die maan verbind is.

Sy was die dogter van Uranos en Gaia en die metgesel van haar broer Koios. Hulle het twee dogters gehad: Leto, die moeder van Artemis en Apollo, en Asteria, die moeder van Hekate.

Een van die mane van Saturnus, Foibe, is na haar vernoem.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Apollo (mitologie)ArtemisAsteriaGaia (mitologie)GrieksGriekse mitologieHekateKoiosLetoMaanTitaan (mitologie)Uranos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TelkomRooikatVersoeningsdagAtriale fibrillasieGianna MichaelsSkoenlapperSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Kolorektale kankerGasReg tot ‘n gesonde omgewingMaagOseaanC. Louis LeipoldtNatriumsulfietDuitsNederlandBreyten BreytenbachPlae van EgipteAntoniemPreseminale vloeistofDonkieAnale kankerOorstromingLeierSamestellende afleidingWater (molekuul)HoofletterDierWiki CommonsRivierSonnestelselKnieAlliterasieWaarheid-en-versoeningskommissieVleilandAfvalbestuurOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteWerkersdagProvinsies van Suid-AfrikaBloemfonteinKoorsblaarWatersuiweringAborsieDaggaCovid-19-pandemieKasteel die Goeie HoopJudaïsmeTaalDeelwoordGalblaasJo BlackLuiperdStilleweHaasKunsJan-Willem BreureErektiele disfunksieBrongitisKaapstadse waterkrisis 2015-2018ApartheidNic de JagerDriedimensioneelLimpopo (rivier)MuskietCarles PuigdemontDolfynToekoms van die AardeMieliestronkVaginale kankerNasionale VrouedagSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Goudkus (streek)Lys van Nederlandse skildersIntensiewe vorm🡆 More