Leto

Leto (Grieks: Λητώ) was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane.

Sy was die godin van onsigbaarheid.

Leto
Die verkragting van Leto deur Tityos c. 515 v.C. Van Vulci. Leto is derde van links.
Die verkragting van Leto deur Tityos c. 515 v.C. Van Vulci. Leto is derde van links.
Naam Leto
Godin van onsigbaarheid
Blyplek eiland Delos
Man Zeus
Ouers Koios en Foibe
Broers, susters Asteria
Kinders Apollo, Artemis
Romeinse eweknie Latona

Leto was die dogter van die Titane Koios en Foibe (volgens Hesiodus) en die suster van Asteria. Sy is ook die ma van Zeus se tweeling Apollo en Artemis. Ná hul geboorte het sy feitlik van die toneel af verdwyn.

Haar eweknie in die Romeinse mitologie is Latona.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Leto

Eksterne skakels

Tags:

GrieksGriekse mitologieTitaan (mitologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeWillie JoubertSlag van Cuito CuanavaleVisJudaïsmeVulkanismeTweede WêreldoorlogSonWaterpokkiesSwartbewussynsbewegingHoofstadGemeenskapsorganisasieAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Ruan PienaarGeskiedenis van Suid-AfrikaGalileo GalileiVoyeurismeGeelslangPenisJeugdagLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsByImpakte van toerismeOntdekking van die chemiese elementeStereotipeOogproblemeSuid-AfrikaStedelike gebiedNasionale VrouemonumentThys die BosveldklongJohan VorsterTandbederfBaljuAngina pectorisDataverwerkingKoue OorlogHindoeïsmeMandalaSelfieSuid-SothoResensieMenstruasieMateriaalPerdKatherine JohnsonOnderwysSkoenlapperTweede VryheidsoorlogDirekte en Indirekte redeHakerGroot vyfUniondaleSoogdierBateFrankrykTuberkuloseDialoog in fiksiePiesangNamibiëLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBloeddrukCarike KeuzenkampGrondbesoedelingSosiale mediaBreedtegraadKletsrymVaginaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBeaufortskaalApartheidMaanPinksterInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandOrgasmeKweekhuisgasAfrikaanse Wikipedia🡆 More