Asteria

Asteria was in die Griekse mitologie uit die tweede geslag Titane.

Sy was die godin van voorspellings, profetiese drome en astrologie.

Asteria
Asteria en Foibe op die Pergamon-altaar.

Asteria was volgens Hesiodus die dogter van die Titane Koios en Foibe en die suster van Leto. Volgens hom het sy ’n dogter, Hekate, by Perses gehad. Asteria het in die Egeïese See gespring in die vorm van ’n kwartel om te ontsnap van Zeus se romantiese attensies. Sy het toe in die eiland Asteria verander.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Asteria

Eksterne skakels

Tags:

Griekse mitologieTitaan (mitologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DiarreeBrongitisKalsiumSkoolHamburgerGeskiedenis van Suid-AfrikaKewerLys van Joodse feeste en herdenkingsDigtheidDonderstormJodeShakaInternetSwart menseUniversele Verklaring van MenseregteTsoenamiVoorvoegselOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSuikersiekteProteaDie GelofteSkaakErfenisLetterkundeRina HugoIrma SternErosietipesKlimaatveranderingJohan VorsterMaroela MediaSkerpioenGeslagsgelykheidMateriaalGreta ThunbergNazi-DuitslandSonkragDie Stem van Suid-AfrikaDermpoliepAvbobTuisbladGroepsdrukAnale seksKoppeltekenSiya KolisiEerste WêreldoorlogKernkragKunsmatige algemene intelligensieKlereHernubare energieMikro-ekonomieDirekte en Indirekte redeOrgasmeThomas EdisonBreinAnneli van RooyenNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVisTrigeminale neuralgie24 AprilNierBloedvergiftigingKunsmatige intelligensieBeesvleisKatSkildklierAntisemitismeNeurenberg-verhoreVolhoubaarheidVoyeurismeLongLys van Afrikaanse rolprenteMadison IvyReënspinnekopMangelontstekingLys van bekende Suid-AfrikanersGraaff-ReinetNic de JagerHematurie🡆 More