Helena Van Troje

Helena van Troje, eintlik meer korrek Helena van Sparta (antieke Grieks: Ἑλένη Helénē), was in die Griekse mitologie die beeldskoonste vrou in die wêreld.

Sy was volgens die meeste bronne die dogter van Zeus en Leda, en die suster van onder andere Klitemnestra, Kastor en Polluks en Foibe. Sy was getroud met koning Menelaos van Sparta.

Helena Van Troje
Die liefde van Helena en Paris, deur Jacques-Louis David, 1788.)

Volgens tradisie het Afrodite haar aan Paris belowe nadat hy die godin ’n kompetisie laat wen het. Paris het haar toe ontvoer en na Troje geneem.

Haar verhaal is onder meer opgeteken is Homeros se Ilias en Odussee. Omdat baie mans om haar hand meegeding het, het haar pa hulle ’n eed laat aflê dat hulle haar huwelik sou verdedig, maak nie saak wie hy kies nie. Menelaos is toe gekies. Toe Paris Helena steel, het die eed veroorsaak dat die Achajers na Troje opgeruk het om haar te gaan haal en dit het gely tot die Trojaanse Oorlog.

Eindelik is Paris in die oorlog doodgemaak en volgens Homeros is Helena met Menelaos herenig.

Verwysings

Skakels

  • Helena Van Troje  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

GrieksGriekse mitologieKastor en PolluksLeda (mitologie)MenelaosSpartaZeus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IsraelFosforMuishondGianna MichaelsOnderwysSikloonLettergreepLongontstekingMagnesiumErfenisNederlandsPersoonlikheidArabiesVratWieg van die MensdomMensTafeltennisSwart nasionalismeLys van medisinale kruieMagnetismeSelfmoordEwenaarKaapstadse waterkrisis 2015-2018Primêre sektor van die ekonomieBeesvleisGeldChristendomRatelLiewe HeksieHerpes simplexInflasieLionel PetersonRekenaarVarkgriepKobus LombardAfrikaanse WikipediaBetonHibernasieSeekoeiRuslandAkkedisCovid-19-pandemieStilleweSuid-Afrikaanse randStereotipeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPubiese hareHoërskool OuteniquaAfrikaanse TaalmonumentLabia (geslagsdele)KatSuid-Afrikaanse GrensoorlogSelfvertroueHeidelberg, GautengMiskruierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBreingewasBuffelNkosi Sikelel' iAfrikaDuitse maselsFinale OplossingEmosieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalProvinsies van Suid-AfrikaSlag van BloedrivierKindersiektesGordelroosMieliestronkDeelstate van die Verenigde State van AmerikaBelvidere Holy Trinity-kerkHoofpynJak de PriesterFiksiePad na jou hartWater (molekuul)GeslagsgelykheidAardbewing🡆 More