Ferraria Brevifolia: Plantspesie

Ferraria brevifolia is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Ferraria behoort en is deel van die Nawakwaland heuweltjieveld.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Bitterfontein tot by Nuwerus voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km2 en word bedreig deur oorbeweiding.

Ferraria brevifolia
Ferraria Brevifolia: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Iridoideae
Tribus:
Irideae
Genus:
Spesie:
F. brevifolia
Binomiale naam
Ferraria brevifolia
G.J.Lewis, (1954)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MalariaJagluiperdOnderwys in Suid-AfrikaMIVMetafoorKnysnaLys van Afrikaanse televisiereekseNoord-KaapKonjunktivitisWet op Bantoe-onderwysSpringbokGeografie van Suid-AfrikaSeisoenErica BoyerBoeddhismeMaagJode in Suid-AfrikaAfrikaanse TaalmonumentRefentse MorakeMaroela MediaNarsistiese persoonlikheidsteuringVeelvuldige skleroseMangelontstekingLys van Suid-Afrikaanse skrywersSuikerbekkiesPaarl GimnasiumThys die BosveldklongPikkewynShakaTolla van der MerweDubbelpuntKolonisasieKunselementeBloeddrukRassismeKapitaal (ekonomie)NederlandFanie ViljoenVars waterNasionale VrouedagJeugdagLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BeurtkragNasiebouChemiese verbindingJavaScriptKrieketSonja HerholdtKommunikasieBTWBalletSpysverteringstelselSlawernyIsraelLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsArabies-Israeliese konflikCristiano RonaldoSirkelPussy RiotJava (programmeertaal)Landbou-ingenieursweseMag (sosiale wetenskappe)Jan van HunksGlobaliseringBernice WestVenda (taal)Lys van woestyneSonnestelselEreksieVigsMusiekteaterWeervoorspellingMuscat Internasionale LughaweGrondwetSoogdier🡆 More