Ferraria: Plantgenus

Ferraria (spinnekopblomme) is 'n genus wat tot die familie Iridaceae hoort in is inheems aan tropiese en suidelike Afrika.

Die genus bestaan uit agtien spesies en sewe is deel van die fynbos. Hulle is almal geofiete. Die genus is vernoem na die Italiaanse plantkundige Giovanni Baptista Ferrari. Sommige van die spesies ruik na vrot vleis en word deur vlieë bestuif, ander spesies het 'n aangename reuk.

Spinnekopblomme
Ferraria: Plantgenus
Ferraria uncinata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Iridoideae
Tribus:
Irideae
Genus:
Ferraria

Burm. ex Mill.
Spesies
Sien teks.

Spesies

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Marco PoloCovid-19-pandemieHoutElon MuskDramaHoofkarakterKunsmatige intelligensieMalariaRuan JoshKunsmatige algemene intelligensieAuschwitz-konsentrasiekampTuisbladWêreld- Ekonomiese ForumXhosasMeningsverskil oor aardverwarmingKontinentSiya KolisiLys van Afrikaanse televisiereekseLiewe HeksieSpysverteringstelselMisdaadromanBoor (element)Etniese groepSoogdierHeuningBoeddhismeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024StereotipeVrye FranseHernubare energieTrappe van vergelykingChirurgieWes-KaapDermpoliepNelson MandelaDroogteNasionale VrouedagLuiperdMag (sosiale wetenskappe)EiffeltoringMynbouSatellietPenisBernice WestGianna MichaelsNeurenberg-verhoreSlag van BloedrivierKriekRosa ParksSuikersiekteChromatografieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSharpeville-slagtingArabiesGoogleNatuurlike hulpbronBalletLas (rekeningkunde)Suid-Afrika-WetAkademiaChristendomPampoentjiesTsongaJeugdagHondsdolheidWoestynAktuarisNaaldekokerWaterstofVratOntwikkelde landDonderstormN.P. van Wyk LouwUitwerking van klimaatsveranderingErebus (berg)ProstaatkankerXenofobieHector Pieterson🡆 More