Ferraria Ferrariola: Plantspesie

Die spinnekopblom (Ferraria ferrariola) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Ferraria behoort en is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo.

Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom van die Richtersveld tot by Clanwilliam voor.

Spinnekopblom
Ferraria Ferrariola: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Iridoideae
Tribus:
Irideae
Genus:
Spesie:
F. ferrariola
Binomiale naam
Ferraria ferrariola
(Jacq.) Willd., (1800)
Sinonieme
  • Ferraria angustifolia Sweet
  • Ferraria antherosa Ker Gawl.
  • Ferraria longa E.Barnes
  • Ferraria minor Pers.
  • Ferraria viridiflora Andrews
  • Moraea ferrariola Jacq.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSeisoenMusiekteaterVoorsetselKoringSterKommunismeSeksuele penetrasieHipoteseBoor (element)KoperOmanJode in Suid-AfrikaBlourokkeNasiebouKlein-KarooMobutu Sese SekoTelevisieRooms-Katolieke KerkFrankrykKersfeesFietsLys van elemente volgens simboolMasturbasieFabelBerilliumAnneli van RooyenDuitsPalestyneByRugbyLys van kinderspeletjiesSelfmoordMynbouBesoedelingGeelsugGevolge van aardverwarming op oseaneMarco PoloOplossing (chemie)DeurgangsriteSharpeville-slagtingOnderwysGroot Muur van ChinaLettergreepLys van bekende Suid-AfrikanersNarsistiese persoonlikheidsteuringRooikatAntieke EgipteWaterkringloopWoordNatriumGregoriaanse kalenderChemiese elementSokkerGesondheidGedigSwart menseBysteekOutismeEdel Agtvoudige PadVersamelnaamSlawerny in Suid-AfrikaOlifantSamestellingStedelike hitte-eilandSpringbokkeSonnestelselKorrupsieWalvisDundermChristendomChromatografieMiltTsonga🡆 More