Mitologie Eter

Eter (Grieks: Αἰθήρ) was in die Griekse mitologie die seun van die heel eerste god, Chaos, die leemte waaruit die heelal ontstaan het.

In Hesiodus se Teogonie was hy egter die seun van Erebos en Nyx.

Eter
Griekse oergod
Eter in ’n geveg met ’n gigant met die kop van ’n leeu.
Eter in ’n geveg met ’n gigant met die kop van ’n leeu.
Naam Eter
God van lug, ruimte en hemel
Blyplek Atmosfeer
Ouers Erebos en Nyx (Hesiodus) of
Chronos en Ananke (mistiese liedere) of
Chaos (Ovidius, Hyginus)
Kinders Gaia, Talassa, Uranos, Ergia

Eter is die verpersoonliking van die lug, ruimte en hemel. Hy het verskeie kinders gehad, onder andere Ergia, ’n godin van traagheid en luiheid by Gaia. Nes Tartaros en Erebos het hy wel altare gehad, maar geen tempels of kultus nie.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Aether (deity)

Eksterne skakels

Tags:

Chaos (mitologie)ErebosGrieksGriekse mitologieHesiodusNyx

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Stedelike hitte-eilandOntwikkelde landMonumentGautengKasteel die Goeie HoopGeestesteuringAs jy singWapen van Suid-AfrikaPiesangJust NuisanceEmfiseemGroot Muur van ChinaNatuurrampXenofobieVliegtuigGemeenskapVoorvoegselBorskankerKlitorisKoperEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSeisoenCheslin KolbeSint Pierre en MiquelonGrondKoue OorlogWolGeskiedenis van erotiese afbeeldingsEkonomie van Suid-AfrikaKankerNatriumByvoeglike naamwoordHondsdolheidOseaanbesoedelingEugenetikaSeksueel oordraagbare infeksieJupiterDirekte en Indirekte redeVlieg (dier)KameelperdSonenergieOmtrek, oppervlakte en volumeTelevisieNuwe TestamentHeks van HexrivierFranse RewolusieRobbeneilandGrondsoorteProstaatklierWolkHorlosieMisdaadromanBybelNederlandsKonjunktivitisGeweldOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKuberkrakerMenslike penisgrootteSelfstandige naamwoordMonoloogSterVingerseksEiffeltoringMarie AntoinetteOndernemingsvormReënspinnekopKoorsVleilandTsoenamiBeeldspraakGroepsdrukMiskruierWiki Commons🡆 More