Chaos (mitologie)

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Chaos (Grieks: Χαος, Khaos, "leegte") is in die Griekse mitologie die niks waaruit die eerste Griekse gode ontstaan het. Dit is ’n eindelose gat waarin...
  • Thumbnail for Griekse mitologie
    Griekse mitologie is transkripsies van oorvertellings of latere letterkundige verwerkings. Chaos (Grieks: Χαος, "leegte") is in die Griekse mitologie die...
  • Thumbnail for Eter (mitologie)
    Eter (Grieks: Αἰθήρ) was in die Griekse mitologie die seun van die heel eerste god, Chaos, die leemte waaruit die heelal ontstaan het. In Hesiodus se...
  • Thumbnail for Gaia (mitologie)
    (Grieks: Γαῖα; "grond" of "aarde") was in die Griekse mitologie die dogter van die heel eerste god, Chaos, die leemte waaruit die heelal ontstaan het. Sy was...
  • Thumbnail for Titaan (mitologie)
    Τιτάν, enkelvoud; Τιτᾶνες, meervoud) in die Griekse mitologie het ontstaan uit die oergode wat uit Chaos voortgekom het met die skepping van die Aarde. Een...
  • Thumbnail for Eros (mitologie)
    Griekse mitologie die oergod van seksuele liefde en skoonheid. Hy is ook as ’n vrugbaarheidsgod aanbid. Sy eweknie in die Romeinse mitologie is Kupido...
  • Thumbnail for Ganumedes (mitologie)
    Ganumedes (Grieks: Γανυμήδης) was in die Griekse mitologie ’n goddelike held en Trojaanse prins, seun van Tros van Dardanië en Kallirroë. Hy was die aantreklikste...
  • Thumbnail for Griekse oergode
    ontstaan van die wêreld gehad. Volgens Hesiodus was Chaos die begin van die godewêreld. Uit Chaos het Gaia, Hemera, Nyx, Tartarus, Uranus, Hades, Chronos...
  • Tetis of Tethis (Grieks: Τηθύς) was in die Griekse mitologie ’n Titaan en seegodin. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en die suster sowel as metgesel...
  • Thumbnail for Apep
    Apep (kategorie Egiptiese mitologie)
    Apophis) was in die Egiptiese mitologie ’n bose god wat as ’n slang of draak uitgebeeld is; hy was die god van donkerte en chaos, dus die teenoorgestelde van...
  • Thumbnail for Uranos
    Uranos (aangestuur vanaf Uranus (mitologie))
    Uranos (Grieks: Οὐρανός) of Uranus was in die Griekse mitologie ’n oergod (Lug) en die man van Gaia (Aarde). Hulle was die voorouers van die meeste van...
  • Thumbnail for Hemera
    Erebos en Nyx (Nag). Hyginus sê egter in sy voorwoord tot die Fabulae dat Chaos haar vader/moeder was en Nyx haar suster. Sy was die vroulike eweknie van...
  • Thumbnail for Oog van Ra
    Oog van Ra (kategorie Egiptiese mitologie)
    Die Oog van Ra is in die Egiptiese mitologie die vroulike eweknie van die god Ra en ’n gewelddadige krag wat sy vyande verslaan. Die Oog-godin is ’n uitbreiding...
  • Ἔρεβος; "diep skadu of donkerte") was in die Griekse mitologie die seun van die heel eerste god, Chaos, die leegte waaruit die heelal ontstaan het. Hy was...
  • Thumbnail for Orion (mitologie)
    Orion (Grieks: Ὠρίων) was in die Griekse mitologie ’n reus en jagter vir wie Zeus tussen die sterre geplaas het as die sterrebeeld Jagter, ook bekend...
  • Thumbnail for Egiptiese mitologie
    Egiptiese mitologie is die versameling mites van Antieke Egipte wat die optrede van die Egiptiese gode beskryf as ’n manier om die wêreld te verstaan...
  • Tartaros (kategorie Plekke in die Griekse mitologie)
    omstreeks 700 v.C., is die god Tartaros die derde krag wat uit die leemte Chaos ontstaan het ná Gaia, Aarde en Eros, Liefde. Hesiodus het gemeen as ’n aambeeld...
  • Thumbnail for Kerberos (mitologie)
    Kerberos of Cerberus (Grieks: Κέρβερος) was in die Griekse en Romeinse mitologie ’n veelkoppige hond wat die ingang na die onderwêreld bewaak het om te...
  • Die skikgodinne of Moirai (Grieks: Μοῖραι) was in die Griekse mitologie die witgeklede verpersoonlikings van die noodlot. Die Griekse woord μοῖρα ("moira")...
  • Thumbnail for Hidra (mitologie)
    Hidra, of die Waterslang, was in die Griekse mitologie ’n slangagtige watermonster. Dit het meer koppe gehad as wat skilders kon uitbeeld (maar dit is...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Heks van HexrivierCutt GlasMeningsverskil oor aardverwarmingVerenigde NasiesXhosasAkuutVaginaBevolkingVoedingRymJacques LootsGriekwa-AfrikaansLAlkoholismeErfenisSportSweedsLewerAfrikaanse Taalmonument20ste eeuOndernemingsvormWaarheid-en-versoeningskommissieAfkortingHemelvaartWolkLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaEerste WêreldoorlogYouTubePaarl GimnasiumSelfoonHorlosiePseudowetenskapEngelsSowjetunieAkwariumTegnologieMarkus JoosteJava (programmeertaal)KersfeesMotorvoertuigVerkragtingDuitslandSaartjie BaartmanBergLeonardo da VinciXHTMLLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSonkragAntisemitismeNatriumDokterWaterAngssteuringSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKrimpvarkieBlack SashPikkewynArabiesAardbewingKindersiektesKameelperdSamestellende afleidingVigsRassisme in AfrikaWeervoorspellingAalwynArmoedeverligtingVaste stofPirow BekkerPrimêre sektor van die ekonomieUitwerking van klimaatsveranderingAbstraksie (rekenaarwetenskap)Weer (meteorologie)Swart menseRoes🡆 More