Chronos

Chronos (Grieks: Χρόνος) was in die Griekse mitologie die verpersoonliking van tyd.

Hy is beskou as ’n onstoflike god met ’n slangagtige vorm en drie koppe – dié van ’n man, ’n bul en ’n leeu. Hy en sy vrou, die slang Ananke (Onvermybaarheid), het om die oorspronklike wêreldeier geseil en dit verskeur om die geordende heelal van die aarde, see en lug te vorm.

Chronos
Chronos aan die slaap op ene Georg Wolff se graf.

Chronos word gewoonlik uitgebeeld as ’n wyse ou man met ’n lang, grys baard, soos Vader Tyd. Hy moet nie met die Titaan Kronos verwar word nie.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Chronos

Tags:

GrieksGriekse mitologie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trappe van vergelykingOlimpiese SomerspeleGroot TrekGetalLys van elemente volgens simboolKlinkerGeslagsgelykheidVerenigde KoninkrykLys van kinderspeletjiesHoenderToekoms van die AardeGautengKasteel die Goeie HoopBoomslangPornhubRookgewoonteSatellietHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNierversakingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaIngenieursweseLabia (geslagsdele)EngelsNatuurFranse RewolusieKrygkorKlimaatveranderingPresident van Suid-AfrikaJaarVaginaWes-KaapNedersettingMona LisaToringDriehoekDemokratiese AlliansieWerkloosheidOrgasmeHomofoonThe CranberriesPinksterSoortnaamMorfologie (taalkunde)Angina pectorisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLys van kleureProteaBynierInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandDoelwitSoweto-opstandVrymesselaryHeupVervoerJeanette FerreiraResensieTatoeëermerkStadGeskiedenis van die BoererepubliekeHartaanvalSelBateGesonde dieetKlimaatsverandering in Suid-AfrikaFeminismeEnkelvoudige sinHartGeboorteErfenisdag (Suid-Afrika)FotosinteseRacheltjie de BeerMeervoudMeningsverskil oor aardverwarmingKarakteriseringFrederik Willem de KlerkKunsmatige intelligensieKoper🡆 More