Emmanuelle Chriqui: Kanadese aktrise

Emmanuelle Chriqui (gebore 10 Desember 1975) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger.

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 100 Girls (2000), Wrong Turn (2003), Waiting... (2005), en You Don't Mess with the Zohan (2008).

Emmanuelle Chriqui
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Emmanuelle Sophie Anne Chriqui
Geboorte 10 Desember 1975 (1975-12-10) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1995: The Donor
  • 2000: 100 Girls
  • 2001: On the Line
  • 2003: Wrong Turn
  • 2005: Waiting...
  • 2005: Adam and Eve
  • 2005: In the Mix
  • 2006: Waltzing Anna
  • 2007: After Sex
  • 2008: You Don't Mess with the Zohan
  • 2009: Taking Chances
  • 2011: 5 Days of War
  • 2011: Girl Walks Into a Bar
  • 2014: Fort Bliss
  • 2014: A Short History of Decay
  • 2014: Relationship Status: It's Complicated
  • 2015: The Steps
  • 2018: 7 Splinters in Time
  • 2018: Hospitality
  • The Hamilton House
  • In This Life

Televisiereekse

  • 2004: Entourage
  • 2007: Framed
  • 2011: Thundercats
  • 2012: TRON: Uprising
  • 2013: Cleaners
  • 2016: Bookaboo

Televisierolprente

  • 2006: Deceit
  • 2012: National Football League Honors
  • 2013: The Ordained
  • 2016: The 17th Annual WIN Awards
  • 2016: 3rd Annual An Evening with Canada's Stars

Video's

  • 2000: Hoku: Another Dumb Blonde
  • 2001: Mandy Moore, BBMak, & Nsync: On the Line
  • 2006: In the Mix: 25 Days and Not a Minute More

Eksterne skakels

Tags:

Emmanuelle Chriqui FilmografieEmmanuelle Chriqui Eksterne skakelsEmmanuelle ChriquiKanada

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerstedelikingInflasieRooikatSkeurbuikVigsMielieNazi-DuitslandBoesmanWetenskaplike klassifikasieStaatstoelaeDubbelpunt7de LaanSeksuele opwekkingKeelseerVerdampingPenisEskomSuikersiekteOraniaRenteGemeenskapsorganisasieJo BlackHaaieBlack SashMisdaadKankerAardrykskundeGeelsugDemokrasieMaanTrappe van vergelykingVeelvuldige skleroseGqeberhaDiepaartromboseVlekvrye staalSitroensuurKultuurAlliterasieTierWes-KaapPerdKookpuntOnderwerp (taalkunde)ArmoedeKlem-in-die-kaakAgtergrond (narratief)BlourokkeSkaakSquare danceJan van RiebeeckLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRuhan du ToitAfleiding (taalkunde)CorioliskragStampmieliesKarlien van JaarsveldAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWaterLionel PetersonRobbeneilandHoutKaapstadse waterkrisis 2015-2018DriehoekMarie AntoinetteRefentse MorakeInsekSeekoeiRymHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHindoeïsmeWortelJak de PriesterSlawernyMpumalangaMeningsverskil oor aardverwarmingInfrastruktuurEreksie🡆 More