Dasyatidae

Die Pylsterte (Dasyatidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat tot die orde Myliobatiformes behoort.

Daar is ses genera met meer as 70 spesies in hierdie familie. Veertien soorte kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Dasyatidae
Tydperk: 129–0 m. jaar gelede
Dasyatidae
Dasyatis americana
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Dasyatidae

D. S. Jordan, 1888
Genera

Sien teks.

Agtergrond

Die kop en lywe van hierdie soorte is afgeplat om saam met die pektorale vinne 'n plat skyf te vorm. Die stert is lank en dun en die punt is giftig; hulle verdedig hulle daarmee deur die aanvaller met die stert te steek. Al die visse is ovovivipaar.

Genera

Die volgende genera kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Dasyatis
  • Himantura
  • Neotrygon
  • Taeniura
  • Taeniurops

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Dasyatidae AgtergrondDasyatidae GeneraDasyatidae Sien ookDasyatidae BronDasyatidae VerwysingsDasyatidae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GholfAkroniemHorlosie20ste eeuLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKerngeneeskundeSenuweestelselRussiese inval in Oekraïne sedert 2022BeesvleisLikkewaanDroogteTuberkuloseSoogdierSteve BikoToekoms van die AardeBesoedelingTrappe van vergelykingFranse RewolusieGalileo GalileiSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024AgtervoegselWikipediaVerenigde State van AmerikaMartin Luther King jr.RooibokIdioomKolitisGrondsoorteKlimaatsverandering in AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSlangLeierBevolkingOpenbare redevoeringBreinkaartCarike KeuzenkampKlavierCristiano RonaldoRacheltjie de BeerOnse VaderLuiperdKlein-KarooSteenkool in Suid-AfrikaGeskiedenis van kindermishandelingVierde Industriële RevolusieGodsdiensVersamelnaamVeeartsPaasfeesGrondwet van Suid-AfrikaSendelingposisieMenseregtedag3D-rolprentKommunikasieSuid-Afrikaanse GrensoorlogTydErektiele disfunksieKarooKnieDoopDepressie (gemoedstoestand)Ekonomiese kwessies in Suid-AfrikaBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Afrikaanse woordelys en spelreëlsKilometerPinksterHage GeingobDikdermAfkappingstekenGeprosesseerde kosOrthopteraPiesangRooibloedselPeach van PletzenGroot vyfLys van Suid-Afrikaanse skrywersLoon🡆 More