Clanwilliam-Geelvis

Die Clanwilliam-geelvis (Labeobarbus capensis) is 'n varswatervis wat natuurlik voorkom in die Olifantsrivier van Namakwaland.

In Engels staan dit bekend as die Clanwilliam yellowfish.

Clanwilliam-geelvis
Clanwilliam-Geelvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. capensis
Binomiale naam
Labeobarbus capensis
(A. Smith, 1841)
Sinonieme

Barbus capensis Smith, 1841

Voorkoms

Die vis het twee pare baarde om die mond. Die onvolwasse visse is silwerkleurig met donker vlekke en die volwasse visse is goudkleurig. Die vis word tot 987 mm lank en weeg 10 kg. Die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 5,679 kg.

Habitat

Hulle verkies diep poele en die strome van groter sytakke om in te leef en is omnivore. Hulle eet alge en waterongewerweldes soos insekte, slakke en krappe. Groter visse eet ook paddas en klein vissies. Die spesie broei in die somer; die wyfie swem stroomop om haar eiers te lê.

Voortbestaan

Die vis se voortbestaan word bedreig deur damme en die invoer en vrylating van karp, 'n uitheemse vis, en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Clanwilliam-Geelvis VoorkomsClanwilliam-Geelvis HabitatClanwilliam-Geelvis VoortbestaanClanwilliam-Geelvis Sien ookClanwilliam-Geelvis BronClanwilliam-Geelvis Eksterne skakelClanwilliam-Geelvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HondOsoonlaagWhatsAppBloedsomloopstelselVlinderGroot vyfLys van nedersettings in Suid-AfrikaSamestellende afleidingNic de JagerNierversakingRob HersovKewerVryheidsmanifesOnbemande vliegtuigSwangerskapSelfmoordLewerWoordeboek van die Afrikaanse TaalKunsLenteGasKameelperdSinsbouLandbouOutismeSuid-Afrikaanse GrensoorlogBerilliumPolitieke partySleutel (musiek)Seksuele opwekkingSwart menseLys van veltoestandeBruin menseMynbouMondAkroniemDieregeluideRenaissanceVerenigde State van AmerikaIngenieursweseOorstromingHoedKoorsblaarLongontstekingVolksrepubliek ChinaXenofobieMateriaalWes-KaapGeweldVlekvrye staalCleopatra VIIDagboekEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSjimpanseeYslandDroogteVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameAfrikaanse WikipediaDemokrasieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024XhosasAfrikaanse woordelys en spelreëlsByung-Chul HanCarike KeuzenkampShakaVoegwoordBiodiversiteitCeresMaanStadPeriodieke tabelAborsieSwart nasionalismeRym🡆 More