Christelik-Demokratiese Unie

Die Christelik-Demokraties Unie (Duits: Christlich Demokratische Union Deutschlands; CDU) is 'n sentrum-regse politieke party in Duitsland.

Dit word tans deur Armin Laschet gelei. Die CDU is die grootste party in die Bundestag, die Duitse federale wetgewer, nadat dit in die 2017-verkiesing 200 uit die 709 setels gewen het. Die party het gewelddig baie steun in die 2021-verkiesing verloor en gaan die tweede grootste party in die Bundestag wees wanneer dit weer vergader.

Christelik-Demokratiese Unie
CDU
Logo van die betrokke party.
Leier Armin Laschet
Gestig 26 Junie 1945
Hoofkwartier Konrad-Adenauer-Haus, Klingelhöferstraße 8, 10785 Berlyn, Duitsland
Ideologie Christen Demokraties
Amptelike kleure Swart en oranje
Webblad www.cdu.de
Christelik-Demokratiese Unie
Armin Laschet, die huidige leier van die CDU en die party se kandidaat vir kanselier in die 2021-verkiesing

Die CDU het 'n alliansie met die Christelik-Sosiale Unie van Beiere en hulle staan saam bekend as die Unie in die Bundestag. Die groep se parlementêre leier is tans Ralph Brinkhaus.

Die CDU regeer sedert 2005 vir Duitsland as hoof van 'n regerende koalisie onder leiding van bondskanselier Angela Merkel. Sy het die party tussen 2000 en 2018 gelei.

Verwysings

Tags:

BundestagDuitsDuitsland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GroenMuskietMpumalangaDuitsAntoniemWaterpokkiesLien se lankstaanskoeneNaeltjiesWolAkwariumRassisme in AfrikaMusieksimboleHartversakingKangogrotteDubbelpuntTuisbladEmfiseemSlag van Cuito CuanavaleKolonisasiePaddaCalviniaKommaMoslemHeks van HexrivierGedigChristendomLyfstraf in skoleTydKwosiëntCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKilometerBaarmoederKrokodilLandbouAtoomGriekwa-AfrikaansSeksuele penetrasieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaOnderwys in Suid-AfrikaNelson MandelaAfrikaanse TaalmonumentMoedersdagBTWMaanLys van elemente volgens simboolToekoms van die AardePolisieKommunikasieCorioliskragVrye FranseLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaThys die BosveldklongLionel PetersonBySendelingposisieLys van Afrikaanse skrywersOmgewingskwessies in Suider-AfrikaWes-KaapOlimpiese Somerspele 2024HemelvaartKoedoeRina HugoGeboorteOngeprosesseerde kosMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaRymMigrasie van diereSelfieVoedingBorsteLongontstekingAkademiaKoppeltekenKaren WesselsTweede Wêreldoorlog🡆 More