Middel-Europese Tyd

Middel-Europese Tyd (MET) (Engels: CET vir Central European Time) is 'n tydsone wat een uur voor UTC is (UTC+1).

Die meeste Europese lande val in hierdie tydsone. In die somer skakel hierdie lande oor na MEST, Middel-Europese Somertyd, UTC+2 (in Engels CEST, Central European Summer Time).

Middel-Europese Tyd
Tydsones van Europa:
blou Wes-Europese Tyd (UTC+0)
Wes-Europese Somertyd (UTC+1)
ligblou Wes-Europese Tyd (UTC+0)
rooi Middel-Europese Tyd (UTC+1)
Middel-Europese Somertyd (UTC+2)
geel Oos-Europese Tyd / Kaliningrad-tyd (UTC+2)
beige Oos-Europese Tyd (UTC+2)
Oos-Europese Somertyd (UTC+3)
groen Moskoutyd (UTC+3)
Ligter kleure toon lande met somertyd.

Die teoretiese sone van Midde-Europese Tyd loop vanaf 7,5° oosterlengte tot 22,5° oosterlengte.

Die lande wat MET gebruik is:

Lande buite die geografiese MET

Europese lande wat Middel-Europese Tyd gebruik, maar geografies in die Wes-Europese Tydsone lê is:

In Mei 1940 word Middel-Europese Tyd in Nederland, België, Luxemburg en Frankryk deur die Duitse besetting ingevoer. Na die besetting word die situasie gehandhaaf. Spanje gebruik MET sedert 1946.

Eksterne skakels

Tags:

EuropaTydsoneUTCUTC+1

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DikdermTuisbladSonnestelselSkrikkeljaarPornografiese akteurCaroline, Prinses van HannoverSaaltennisWoordeboek van die Afrikaanse TaalHoofpynWaterpokkies2024 Japannese Grand PrixXi JinpingPous Alexander VIIAfrikaanse taalleerIndies-Pakistanse Oorlog van 1965EvangelieBoerjatiëAngina pectorisOrale seksIndonesiesShaanxiOrgasmeLibiëApostoliese GeloofsbelydenisMuishondSupersoniesGeloftedagSuid-AfrikaSpesieBrjansk-oblastLys van Suid-Afrikaanse musikanteLys van woestyneDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 19947de LaanGalblaasProstaatklierNoord-KoreaPlae van EgipteJudaïsmeSterNieu-SeelandKleurJudeaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaJada FireAllan BoesakSonsverduisteringKatRicus NelKarooFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006HadjLikkewaanRomeinse RykWaarheid-en-versoeningskommissieGesinsdagThe SimpsonsLatynKameelperdGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOssewabrandwagAfkortingRooiwaterHerfsAnimismeRekenaarwetenskapGoudInnes en Franna BenadéNic de JagerArbitrasieOlimpiese Somerspele 2004WikipediaFukuokaVSA dollarA🡆 More