Renostervoël

Die twee spesies renostervoëls (genus Buphagus) word deur sommige dierkundiges tot die spreeus (genus Sturnidae) gereken, terwyl ander hulle in 'n afsonderlike familie, Buphagidae, klassifiseer.

Hulle het krommer snawels as spreeus en geboë kloue wat baie skerp is.

Renostervoël
Renostervoël
'n Rooibekrenostervoël (Buphagus erythrorhyncus) in die Sabi Sand-wildreservaat, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Buphagidae/Sturnidae
Genus:
Spesies
Renostervoël
Twee geelbekrenostervoëls (Buphagus africanus) op 'n kwagga

Renostervoëls word gewoonlik in die aanwesigheid van groot wildsbokke en beeste aangetref. Hulle leef hoofsaaklik van die bosluise wat hulle van die diere se vel pik. Die grysbruin voëls kom net in Afrika voor en word verteenwoordig deur die rooibekrenostervoël (Buphagus erythrorhyncus), wat 'n rooi snawel het, en die geelbekrenostervoëls (Buphagus africanus), wat 'n geel snawel met ’n rooi punt het.

Sien ook

Bronnelys

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansRenostervoël  Wikispecies het meer inligting verwant aan Renostervoël
  • (en) "Oxpecker". Encyclopædia Britannica. Besoek op 20 Augustus 2019.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksuele opwekkingVSA dollarMenslikepapilloomvirus-infeksieWêreld- Ekonomiese ForumIsaac AlbenizF.W. de KlerkJada FireGuillain-Barré-sindroomNew YorkVermaakFredi NestKarooBrjansk-oblastAlbaniëBangladesjKragonderbreking van 2003 in Noordoos-AmerikaGeologieElim, LimpopoDocumentaMenstruasieKaapse MaleiersAmptelike taalKriekInterlingueMadison IvyJesus van NasaretWestdenedam-rampNelson MandelaPous Leo XBrasiliëFraktuurMielieAlex KrizhevskyAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePalmagtigeRenier van RooyenRenteDouglas EngelbartStefans GrovéKrokus Stadsaal-aanvalBernice WestIndonesies309 v.C.IranRugby AustraliaSportDemi Lee MooreOrale seksOraniaGeelsugGeskiedenis (vakgebied)OogproblemeKatalaanse WikipediaURIPeach van PletzenPampoentjiesKijifVerenigde State van AmerikaPikriensuurBisantynse RykWayde van Niekerk1991Hottentot (vis)SkildklierInfeksiePhilip GlassMaria MagdalenaNuwe TestamentPous Gregorius XVIRooms-Katolieke KerkAdolf HitlerShaanxiBemarking8 AprilCas Janse van VuurenLikkewaan🡆 More