Die Moewie Bosveld Hotel

Bosveld Hotel (Die Moewie) is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1985 uitgereik is.

Die rolprent is na afloop van die gewilde gelyknamige TV-reeks (SAUK, 1980) uitgereik. Dit is gebaseer op die skrywer, Pieter Pieterse se boek, Bosveldhotel. Die rolprent se klankbaan is later apart vrygestel.

Bosveldhotel (Die Moewie)
Regisseur Fred Nel
Draaiboek Pieter Pieterse
Met Tromp Terre'blanche
Marie Pentz
At Botha
Musiek deur Louis van Rensburg
Hennie Oosthuizen
Kinematografie Jean Delbeke
Redigeerder Ester Worst
Ateljee Zack du Plessis Films
Uitgereik 1985
Speeltyd 92 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n komedie. Dit het geen ouderdomsperk nie en is goeie gesinsvermaak.

Hoofkarakters

Storielyn

Die Bosveldhotel se voortbestaan word bedreig deur 'n mynmaatskappy wat die onmiddellike bosveldomgewing wil ontgin vir minerale.

Hans van Rensburg en Gert Kruger verklaar oorlog teen Trans-Afrika Mynontwikkelings omdat hulle die mooi bosveld in 'n mynhoop wil verander. Die bestuurder van die myn, Hannetjie Kruger (Gert se gewese vrou) probeer "'n hond uit 'n bos uit" om oom Hans en Gert tot ander insigte te dwing, maar "nie so dat jy dit sal agterkom nie"...

Martiens le Roux se konkelry en die mynvoorman se arrogansie dra verder daartoe by dat die "Bosveld-Kruitvat" uiteindelik ontplof.

Sien ook

Tags:

Die Moewie Bosveld Hotel GenreDie Moewie Bosveld Hotel HoofkaraktersDie Moewie Bosveld Hotel StorielynDie Moewie Bosveld Hotel Sien ookDie Moewie Bosveld HotelAfrikaansPieter PieterseRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RietbokDie CampbellsHondeklipbaaiVolhoubare ontwikkelingSiener van RensburgAkroniemDanie du ToitAfghanistanSwangerskapVlag van Suid-AfrikaE.G. JansenParingPerineumAarverkalkingBrahmaanMieliestronkWynand du ToitKlimaatRassismeVleesbaaiGoogle TranslateSuid-Afrikaanse WeermagSuid-Afrikaanse randSokkerBloeddrukGesondheidsbeleidKameraAustraliëDierLys van lande volgens bevolkingLikkewaanTheuns JordaanBoor (element)Nonnetjie-uilPseudowetenskapElizma TheronVerenigde koninkrykThys die BosveldklongBettie KempSeksposisieGeografie van Suid-AfrikaBloedvergiftigingToekoms van die AardeThabo BesterTongaatSiekteApokriewe boekeEmo AdamsTepelSuurstofMierJudaïsmeStollingsgesteenteNarsistiese persoonlikheidsteuringFred ZeilingaOlifantGrondsoorteKaapstadOnse VaderIdioomIP-adresAardbewingPiet-my-vrouGianna MichaelsElandréMenslike skeletKonsentrasiekampMoslemAlan RickmanHoërskool DiamantveldIsraelDemi Lee MooreAnale seksTownshipSelfoonDozi🡆 More