Danie Smuts

Danie Smuts was ’n Suid-Afrikaanse akteur wat in verskeie radiodramas, TV-reekse, rolprente en verhoogstukke gespeel het.

Hy was veral bekend vir sy rol as Oom Hans in die TV-reeks Orkney Snork Nie. Smuts is op 78 jarige ouderdom, slegs 3 weke na sy vrou, Bea oorlede. In sy latere jare het hy sy geheime resep vir biltong en vars gebakte brood Saterdae op Florida se oggendmark verkoop. ’n Borsbeeld van hom is in die ATKV-hooftak se kunsversameling opgeneem.

Danie Smuts
Geboorte +- 1925
Sterfte 12 Desember 2003
Johannesburg
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente en TV-reekse waarin hy verskyn het:

Bibliografie

Boeke wat hy geskryf het:

Verwysings

Tags:

ATKVOrkney Snork NieSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterstofGrondwet van Suid-AfrikaPaulus van TarsusChemiese elementOnderwerp (taalkunde)KindersiektesSwartrenosterJohannes MeintjesSiya KolisiSonkragTweede Nuwe JaarKoppeltekenJohannesburgSaartjie BaartmanWoordeboek van die Afrikaanse TaalCovid-19-pandemieJan van TonderArmoedeHibernasieWaterRobert SobukweSwangerskapSwawelLys van Suid-Afrikaanse digtersMierPerdEnkelvoudige sinSpringbokLetterkundeSkaakKaapse florarykVoedingRumatoïede artritisAfrikaanse TaalmonumentBywoordAlkoholismeWikimedia-stigtingMynbedryf van Suid-AfrikaWortelBorskankerResensieBewaringstatusRoofvoëlMahatma GandhiKommunismeVormVigsHamburgerRymAkroniemYouTubeAppel (sanger)Waarheid-en-versoeningskommissiePlae van EgipteKartografieAkademiaViëtnamAspoestertjieGesondheidSomerNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyGamelanGasAvbobMenslike skeletVeeartsAtlantis, Wes-KaapEerste WêreldoorlogVaste stofWolfHondDoelwitApostoliese GeloofsbelydenisStellenboschFrankrykVoëlAkuutBernice West🡆 More