Boomspitsmuis

Die boomspitsmuise (Scandentia) is 'n klein orde soogdiere wat tot die Euarchontoglires behoort.

Die orde het net een familie, vyf onlangse genusse en ongeveer 16-19 spesies. Hulle kom van Indië en die suidweste van China tot die Filippyne en die Indonesiese eiland Borneo voor. Die meeste spesies word op Borneo aangetref en dit is dalk waar hulle ontstaan het. Daar is egter ook fossiele van hulle uit die paleoseen van Noord-Amerika en Europa.

Boomspitsmuise
Tydperk: Paleoseen–Onlangs, 63–0 m. jaar gelede
Boomspitsmuis
Tupaia belangeri
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Scandentia

Hulle is verwant aan die Dermoptera en aan die primate. Nes by die mens is hulle oogkasse met been omgewe. Die mannetjie het 'n balsak (skrotum) en daar is ooreenkomste in party slagare.

Hulle word tupaya genoem, maar hierdie naam beteken ook eekhoring. Hulle lyk taamlik soos eekhorinkies, maar die voorpote het vyf tone pleks van vier. Hul tandformule is 2/3 1/1 3/3 3/3 = 38. Hulle het groot en kan goed hoor. Hulle is hoofsaaklik dagdiere en kom in loofbosse voor. Van hulle is boombewoners. Hulle vreet vrugte en sade maar soms ook klein diertjies. Die wyfie versorg die kleintjies in hul eie nes, wat apart van haar eie nes is.

Klade

Euarchontoglires
Glires

Rodentia



Lagomorpha



Euarchonta

Scandentia


Primatomorpha

Dermoptera



Primates





Fotogalery

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrieketRooilipslangSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Mobutu Sese SekoWêreldboekedagLuiperdGeletterdheidHorlosieAfrikanersEkonomie van Suid-AfrikaErfenishulpbronVars waterSteenkool in Suid-AfrikaPad na jou hartPesachLidwoordKangaroeGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogRefleksiePubliekWillie JoubertNederlandVulkanismeLika BerningLewerSkildklierKhoikhoiMaselsMaatskappyLyfstraf in skoleLeestekenPinksterMurunwa MakwarelaStikstofGeldeenheidSuid-Afrikaanse WeermagDieregeluideSoogdierNoord-Sotho (taal)PaddaNaaldekokerVrouIngrid JonkerPersoonlikheidKonsentrasiekampGeldLongGriekwa-AfrikaansRoesLys van bekende Suid-AfrikanersFacebookSeksposisieSportSilwerVerlede tydConsolidated B-24 LiberatorSkoenlapperSimboolKlimaatsverandering in AfrikaKlimaatKorrupsieAvbobAbstraksie (rekenaarwetenskap)KrokodilDepressie (gemoedstoestand)AfvalbestuurWitrenosterKnieHeidelberg, GautengBesoedelingMaatskaplike verantwoordelikheidStereotipeJan van TonderKunsmatige algemene intelligensieSout (chemiese stof)OligopolieWoestyn🡆 More