Vlieënde Lemurs

Vlieënde lemurs of kolugo's (Dermoptera) is 'n soogdierorde wat tot die superorde Euarchontoglires behoort.

Dermoptera
Vlieënde Lemurs
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Euarchontoglires
Orde:
Dermoptera

Illinger 1811

Hulle is naverwant aan die Primate.

Daar word gewoonlik net een familie met twee spesies erken:

  • Fam. Cynocephalidae
    • Die Filippynse kolugo Cynocepahus volans
    • Die Soenda-kolugo Galeopterus variegatus

C. Volans kom net op die suidelike Filippyne voor, G. variegatus het 'n groter voorkomsgebied wat Indo-China, Malakka, Borneo, Sumatra, Java en party kleiner eilande omvat. Dit is egter moontlik dat dit nie een spesie is, maar dalk verdeel moet word in party afsonderlike spesies.

Kolugo's is heeltemal arboreaal: hulle leef in die bome en op die grond is hulle baie hulpeloos. Hulle het 'n vlies wat die toppe van hul vingers en tone met hulle stert verbind en waarmee hul van die een na die ander boomstam kan sweef. Die sweeftog kan 100 m bereik sonder om baie hoogte te verloor. Hulle is nagdiere wat veral blare, knoppe, blomme en vrugte vreet. Hulle kry net een kleintjie wat taamlik onderontwikkeld is en met mama meereis. Die Filippynse arend Pithecophaga jefferyi jag op hulle en 90% van wat hy vreet is kolugo's.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeestekenHokkieAfrikaanse TaalmonumentAntjie SomersHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalEngelsSuurstofAalwynInflasieVoorsetselKlein vyf diereJohannes MeintjesMikro-ekonomieLys van Afrikaanse skrywersPrimêre sektor van die ekonomieNiemetaalFaf de KlerkPikkewynPenisGeldPussy RiotGreen PornoGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJudaïsmeHernubare energieVerkleinwoordJaco JacobsDirekte en Indirekte redeGoudWebwerfVormClanwilliam-sandvisConsolidated B-24 LiberatorBeroerteChristiaan BarnardHemelvaartsdagBorsWinnie Madikizela-MandelaVolhoubare ontwikkelingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKaapstadse waterkrisis 2015-2018Orale seksStam (taalkunde)SkilpadGasAardedagWhatsAppHomofoonItaliëMiddelmisbruikPornhubHartversakingTradisionele Afrika-medisyneVersamelnaamResensieErfenisdag (Suid-Afrika)JavaScriptKrugerwildtuinKolorektale kankerSkildklierMynbouBrandmondsindroomPesachVeeartsCarike KeuzenkampNazi-DuitslandVisGemeenskapsorganisasieLien se lankstaanskoeneAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDuitslandKasteel die Goeie HoopLys van elemente volgens simboolBiologie🡆 More