Boerkabeljou

Die Boerkabeljou (Argyrosomus japonicus) is deel van die Sciaenidae-familie en kom reg rondom die kus van Suid-Afrika en ook in Australië voor.

Die boerkabeljou is groter as die kabeljou en is 'n gesogte eetvis. In Engels staan die vis bekend as die Dusky kob.

Boerkabeljou
Boerkabeljou
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Argyrosomus
Spesie:
A. japonicus
Binomiale naam
Argyrosomus japonicus
Temminck & Schlegel, 1844

Voorkoms

Die vis is silwer van kleur met 'n pienk skynsel op die rug. Kenmerkend is die ry pêrelagtige wit kolle op die sye. Die gemiddelde grootte boerkabeljou wat gevang word is 15 kg, maar die boerkabeljou kan tot 75 kg swaar word.

Gewoontes

Die vis word hoofsaaklik in seebranders en riviermondings aangetref. Die volwassenes skiet kuit op aflandige riwwe. Die vis jag saam in skole en migreer in die winter na die kusgebied van KwaZulu-Natal om kuit te skiet. Hulle vreet hoofsaaklik kleiner visse, tjokka, pylinkvis en skaaldiere.

Oorbevissing van die vis deur kommersiële en ontspanningshengelaars het sy getalle drasties laat verminder.

Sien ook

Eksterne skakel

Bronne

Verwysings

Tags:

Boerkabeljou VoorkomsBoerkabeljou GewoontesBoerkabeljou Sien ookBoerkabeljou Eksterne skakelBoerkabeljou BronneBoerkabeljou VerwysingsBoerkabeljou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pirow BekkerPseudowetenskapDonderstormDarwinismeVoortrekkermonumentVierde Industriële RevolusieLetterlike en figuurlike taalgebruikElektroniese of digitale mediaErfenisOlimpiese SpeleKaartMikro-ekonomieLeah van NiekerkAB de VilliersSomerGordelroosLionel PetersonSanskritLys van bekende Suid-AfrikanersKlereMisdaadElektrisiteitKorrupsie20ste eeuSwaziVlieënde HollanderLys van Afrikaanse televisiereekseByvoeglike naamwoordTaalKoppeltekenErfenisdag (Suid-Afrika)BiodiversiteitSamestellende afleidingInflasie24 AprilOnderwerp (taalkunde)SportAnale seksDokterPuberteitPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKangogrotteSwangerskapMaagsweerBybelWoordeboek van die Afrikaanse TaalSwawelAtoomAfleiding (taalkunde)PenisJagluiperdEerste WêreldoorlogLewerGasOrgasmeWes-KaapPaarl GimnasiumYouTubeKunsAntjie SomersNieuwoudtvilleSkaakKoue OorlogKrampKlimaatMurraysburgInsekAfrikanersJohannesburgKasteel die Goeie HoopPrimêre sektor van die ekonomieOorkruipersIngenieursweseAngolese Oorlog vir Onafhanklikheid🡆 More