Pylinkvis

Pylinkvisse is koppotiges in die orde Teuthida; hierdie orde bevat ongeveer 300 spesies wat in die wêreld se oseane aangetref kan word.

Soos ander koppotiges het pylinkvisse 'n opmerklike kop, tweesydige simmetrie, 'n mantel en arms. In teenstelling met seekatte, maar soortgelyk aan inkvisse, het pylinkvisse tien ledemate: agt arms en twee voelers wat in pare in 'n kring om hulle mond gerangskik is. (Die enigste bekende uitsondering is die pylinkvisse wat aan die genus Magnapinna behoort: hulle het tien baie lang, dun arms wat ewe lank is.)

Pylinkvis
Pylinkvis
Loligo vulgaris,
die gewone pylinkvis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Coleoidea
Superorde:
Decapodiformes
Orde:
Teuthida

A. Naef, 1916b
Suborde

†Plesioteuthididae (incertae sedis)
Myopsina
Oegopsina

Pylinkvisse beskik oor die vermoë om ink uit te skiet wanneer hulle bedreig word. Hulle skelet bestaan uit 'n enkele vlak chitienplaat, binne-in hulle sagte weefselstruktuur. Pylinkvisse is uitsluitlik vleisetend en hulle dieet bestaan uit ongewerweldes en ander visse. Hulle gebruik hulle twee verlengde voelers, of tentakels, om hul prooi te vang. Die voelers (en ook die dier se arms) besit suiers.

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KriekOrtopedieVolhoubare ontwikkelingHerfsAnneli van RooyenMaanKopieregKarpaletonnelsindroomBraaiLys van Suid-Afrikaanse musikanteSpierSuid-Afrikaanse randNierDurbanAssonansieKapitalismeSportRamsar-vleilande in Suid-AfrikaOrale seksAgtervoegselDeelteken en umlautDesmond TutuGemeenskapHartversakingMikro-ekonomieHernubare energieSeekatLeenwoordLiesbreukVarkgriepLionel MessiSkarlakenkoorsHomoniemKlein-KarooLangste woordPlae van EgipteOrganisasie sonder winsoogmerkVraag en aanbodVlekvrye staalGeskiedenis van AfrikaansXenofobieFranse RewolusieGevolge van aardverwarming op oseaneGrondwaterToestand van materieHeupBlaarProteaGalblaasPlastiekSendelingposisieMeningsverskil oor aardverwarmingLatynGeelsugEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNasionale PartySinkSimfonie-orkesWetenskaplike klassifikasiePersentasieFotosinteseHomoseksualiteitChristendomVitamienLewerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994TuberkuloseLeeudoringstadTafelbergSeevlakMIV/vigs in Suid-AfrikaLys van Griekse mitologiese figureSuid-Afrikaanse PolisiediensLetterkundeSuurstofAanhalingstekens🡆 More